Ford Ecosport

Die Ford EcoSport is 'n mini sportnutsvoertuig (SNV), oorspronklik sedert 2003 deur Ford in Brasilië gebou by die Camaçari-aanleg.

'n Tweede geslag konsepmodel is in 2012 vrygestel en word ook in nuwe fabrieke in Chennai, Indië, Thailand, Rusland en Roemenië vervaardig. Die voertuig het die Noord-Amerikaanse mark in 2018 betree.

Ford Ecosport
Ford Ecosport
Oorsig
Vervaardiger Ford
Produksie 2003–huidig
Modeljare 2004–huidig
Montering Camaçari, Bahia, Brasilië
Bakwerk en onderstel
Klas Mini SNV
Bakstyl 5-deur stasiewa
Uitleg Voorenjin voorwieldryf of
Voorenjin vierwieldryf
Platform Ford B3 platform
Spesifikasies
Enjin(s) Petrol
1.0 L Ecoboost 125/140 ch I4
1.5 L Ti-VCT 112 ch
1.6 L I4
2.0 L Titanium 143 ch I4
Diesel
1.5 L TDCI 90 chI4
Ratkas 5-spoed handrat
4-spoed outomaties
Lengte 4228 mm
Breedte 1980 mm
Hoogte 1679 mm
Asafstand 2490 mm
Plek in geskiedenis
Voorganger Ford Escape
Variante Ford Fiesta
Ford Fusion
Mazda CX-5

Die EcoSport is deur die "Ford-US Truck Vehicle Center" ontwerp (programkode BV 226) en is gebaseer op die Keulengeboude Europese Fiesta, om hierdie rede gebruik die projek die Ford B3 platform.

Die EcoSport is een van Ford se besverkopermodelle in Brasilië (dit was deurentyd een van die 20 besverkopers), Argentinië, Venezuela en Meksiko. Sy vernaamste mededingers is die Fiat Palio Weekend Adventure en Volkswagen CrossFox. Die EcoSport het goed verkoop en in 2011 het verkope reeds 700 000 bereik.

Verwysings


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

BrasiliëChennaiFordIndiëNoord-AmerikaRoemeniëRuslandSportnutsvoertuigThailand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RenosterHokkieIslamitiese seksualiteitswetteAfleiding (taalkunde)Lien se lankstaanskoeneLys van bekende Suid-AfrikanersBestuiwingKatJohannesburgNoord-KaapBoesmanSteenkool in Suid-AfrikaLabia (geslagsdele)VennootskapAnneli van RooyenOrale seksBTWDeelwoordWerkloosheidGasNiemetaalKunselementeVioolWaarheid-en-versoeningskommissieLandbouToestand van materieSpelerposisies in rugbyKaapstadse waterkrisis 2015-2018HartMantisWes-KaapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaPeriodieke tabelGemeenskapNiersteenIntelligensieGlobaliseringVormSeksuele opwekkingByRymAardverwarmingVlag van Suid-AfrikaDarwinisme20ste eeuSleutel (musiek)KoppeltekenKoringMenseregtedagAngssteuringHipoteseDemokrasieRob HersovAfrikaners is plesierigMaatskappyGawes van die Heilige GeesEjakulasieAfkortingAvbobLionel MessiMuskietAardrykskundeOsoonuitputtingKarakteriseringSamestellende afleidingKobus LombardBosvarkBosluisLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaOutismeKunstenaarDomineeWaterbesparing in Suid-AfrikaLieweheersbesieNoag se arkSkoolIrma SternAfrikaners🡆 More