Motor

'n Motor is 'n stuk gereedskap wat een of ander vorm energie omskep in meganiese energie.

Die meeste motors werk in 'n draaibeweging, alhoewel lineêre motors ook algemeen is. Tipies word die woord enjin gebruik vir 'n motor wat 'n voertuig aandrywe.

Motor
'n Mercedes V6-enjin is 'n voorbeeld van 'n binnebrandenjin

Daar word gewoonlik onderskei tussen watter tipes drywing 'n motor of enjin gebruik. So kry ons:

  • stoomenjin wat die druk van onstnappende stoom gebruik om 'n turbine te draai.
  • binnebrandenjin wat die verbranding (of kompressie, in die geval van dieselenjins) van 'n brandstof in beweging omskep.
  • elektriese motor wat elektrisiteit gebruik om 'n magneetveld te skep wat 'n wiel draai
  • stirling motor wat temperatuurverskille gebruik om gas deur turbines te stuur.

Die 'stirling motor' en stoomenjin is voorbeelde van 'n buitebrandenjin.

Nog voorbeelde:

Soms word die woord motor gebruik as kort vir motorvoertuig, alhoewel lg. baie meer algemeen 'n "kar" genoem word.

Eksterne skakels

Tags:

EnergieMotorvoertuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van kinderspeletjiesBoor (element)Geskiedenis van AfrikaansWaterstofNoordwesJanie du PlessisIngrid JonkerKarlien van JaarsveldWerkersdagRieldansAfrikaanse woordelys en spelreëlsTrekarbeidEugenetikaAkwariumHeks van HexrivierBywoordInentingVoorsetselLieweheersbesieHomoniemAnale kankerRugbyAfvalbestuurMuskeljaatkat3D-rolprentAardedagWhatsAppPolisieKankerFanie ViljoenRenosterDesmond TutuChris HaniKewerFaf de KlerkElandréKindersiektesVloeistofIndustriële RevolusieKatoenLys van Kaapstad se voorstedeMandalaOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSomerYslandOranje-VrystaatVrystaatEkonomie van Suid-AfrikaBeeldspraakKwaZulu-NatalKartografieGemeenskapsorganisasieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaGroepsgebiedewetOutismeDaggaBorskankerBrendan PeyperSimon PetrusDuitslandGroot TrekBlack SashWinterSiya KolisiHomofoonAnilingusMolekuulSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSuurstofEnkelvoudige sinHamburgerStad🡆 More