Chennai

Chennai (voorheen: Madras, Tamil: சென்னை) is die hoofstad van die Indiese staat Tamil Nadu en is met 'n bevolking van 4 216 268 die sesde grootste stad in Indië.

Chennai lê aan die ooskus van Indië aan die Indiese Oseaan.

Chennai
சென்னை
Chennai

Kaart Wapen
Chennai
Chennai
Distrikte
Chennai
 Land Vlag van Indië Indië
 Provinsie Tamil Nadu
 Koördinate 13°05′N 80°17′O / 13.083°N 80.283°O / 13.083; 80.283
 Stigting 1ste eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 174 vk km
 Hoogte bo seevlak 6 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2022) 12 395 000
 - Bevolkingsdigtheid 29 231/vk km
 - Metropolitaanse gebied 8 653 521
 Tydsone UTC+05:30
 Burgemeester M. Subramaniam
 Lughawe Chennai Internas. Lughawe
 Amptelike webwerf chennaicorporation.gov.in
Chennai
Chennai in 1888

Chennai is die hoofkwartier van die Amateur Radio Society of India.

Sport

Chennai beskik met die M. A. Chidambaram-stadion oor 'n toetskrieketstadion. In die stad speel die Indiese nasionale krieketspan van sy tuiswedstryde. Op die M. A. Chidambaram-stadion is onder andere wedstryde tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 1987, 1996, 2011 en 2023 aangebied.

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansChennai  Wiki Commons het meer media in die kategorie Chennai.
  • (en) Toerisme-inligting oor Chennai op Wikivoyage
  • (en) (ta) Amptelike webwerf
  • (en) "Chennai". Encyclopædia Britannica. Besoek op 28 Junie 2023.

Tags:

HoofstadIndiese OseaanIndiëTamilTamil Nadu

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeelhoutGordelroosHeuningbySatellietfotoKonsonantFilistyneFabelGewone breukeSprokieMisdaadromanPriemfaktorEmosiePornografiese subgenresSteenkoolKewerTuisbladSuid-Afrikaanse Nasionale ParkePaddaHipoteseTegnologieVersamelnaamIngenieursweseMosambiekMynbouLeonardo da VinciSeksposisieGroepsdrukKaaps-Hollandse stylMane van GalileiAsemhalingMateriaalEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaArmoedeverligtingSharpeville-slagtingVoornaamwoordJan van TonderKunsmatige algemene intelligensieWaterTafelbergLys van Griekse mitologiese figureWesterse filosofieVerenigde KoninkrykPlantluisEienaamKommunismeFamilie (verwantskap)Covid-19-pandemieBreinkaartHigiëneGemeenskapAluminiumSelfoonWetenskaplike klassifikasieAntoniemMieliestronkVarkgriepVarkPriemgetalBywoordSeksismePerdWelwitschia7de LaanEngelsJakkalsPersoonlike voornaamwoordSuikersiekteAgtervoegselSmaakVryheidsdagMangelontstekingDesimale breukeMonoloog🡆 More