Handratkas

'n Handratkas is 'n soort transmissie wat in motorvoertuie gebruik word.

Dit maak gebruik van 'n wrywingkoppelaar wat deur die bestuurder van die voertuig bedryf word. Dit word gekoppel en ontkoppel deur 'n voetpedaal (by 'n motor) of handhefboom (by 'n motorfiets), vir die regulering van die wringkrag wat die enjin na die dryfwiele oordra; en 'n ratkieser met die hand (motor) of met die voet (motorfiets).

Handratkas
Hefboom vir 'n handratkas, ook genoem 'n ratkierie
Handratkas
'n DAW-vragmotor se geopende ratkas
Handratkas
'n BMW-motorfiets se geopende ratkas

'n Konvensionele, 4 of 5-gang-handratkas is dikwels die standaard-toerusting op 'n basismodelmotor; ander opsies sluit 'n outomatiese ratkas (dikwels 'n manumatic), 'n semi-outomatiese ratkas, of 'n palwisselratstelsel (CVT) in. Die aantal ratte word dikwels uitgedruk vir 'n outomatiese ratkas, bv. 3-gang outomaties, maar sonder 'n kwalifiseerder impliseer dit gewoonlik 'n handratkas.

Gebruiksgemak

Omdat 'n handratkas die werking van 'n ekstra pedaal vereis, en die motor te alle tye in die regte rat gehou moet word, vereis dit goeie konsentrasie, veral in swaar verkeersituasies. Die outomatiese ratkas, aan die ander kant, vereis net dat die bestuurder moet versnel of rem wanneer dit nodig is, met die motor wat self die toepaslike rat kies.

'n Handratkas plaas ook 'n groter werklas op die bestuurder in swaar verkeersituasies, omrede die bestuurder die koppelaarpedaal dikwels moet intrap om die ratte te wissel. Die koppelaarpedaal kan aansienlike inspanning verg, veral op groot vragmotors, a.g.v. die lang pedaalafstand in vergelyking met die rem of die versneller. Soms vereis dit die verskuiwing van die hele been, nie net die voet naby die enkel nie. Dus kan 'n handrat gou moegheid veroorsaak, en is moeilik vir swak of beseerde mense om te bedryf.

    Sketse van 'n paar skakelpatrone

Eksterne skakels

Sien ook

Tags:

Motorvoertuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WelwitschiaVoëlGoudGeografie van Suid-AfrikaVaste stofSekondêre sektor van die ekonomieHoofletterNicole StraussNarsismeLangste woordOm-te-infinitiefkonstruksieGeskiedenis van die AardeDuitsPersentasieMIVGemeenskapOrtopedieLimpopo (rivier)Tweede VryheidsoorlogLys van hoofstedeLys van veltoestandeTydBaardskeerder-spinnekopMark (ekonomie)Midde-OosteBaälSatanismeEugenetikaStadDistrik SesCyril RamaphosaJan-Willem BreureMenstruasieLys van Suid-Afrikaanse musikanteSonpaneelWerkersdagWerkwoordInligtingLionel MessiGoogle MapsVitamienPretoriaKlimaatveranderingPrimêre sektor van die ekonomieHernubare energiePapierWapen van Suid-AfrikaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSportApokriewe boekeBlaarGoogleLeeuSebraParysFibonacci-reeksDermpoliepEnsiklopedieTuisbladFinale OplossingEnergieBorsteAssonansieRuslandAkuutWoordKaaps-Hollandse stylWaterbesparing in Suid-AfrikaAuschwitz-konsentrasiekampBayer 04 LeverkusenSpysverteringstelselJapanGroot vyfBurgerregte🡆 More