Gesinchroniseerde Swem

Gesinchroniseerde swem is 'n watersport wat vroeër ook kunsswem of waterballet genoem was.

"Gesinchroniseer" beteken "tegelyk". Die sport word veral deur meisies beoefen. Dit kan vergelyk word met ballet wat in 'n swembad beoefen word. Dit is 'n sierlike, maar moeilike sport. Die spanlede moet nie net die vier swemstyle, (vryslag, vlinderslag, rugslag en bors- of skoolslag) onder die knie hê nie, maar ook 'n gevoel vir ritme hê.

Gesinchroniseerde Swem
Piktogram wat Gesinchroniseerde swem aandui
Gesinchroniseerde Swem
'n Gesinchroniseerde swemitem word uitgevoer
Gesinchroniseerde Swem
Die Russiese span wys hulle slag

Gesinchroniseerde swem is sedert 1984 'n item op die program van die Olimpiese Spele.

Sien ook

Eksterne skakels


Tags:

BalletSportSwemSwembad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwartrenosterVlekvrye staalEkonomie van Suid-AfrikaVolstruisKevin RuddSonkragIndustriële RevolusieLionel MessiKoeffisiënt en magswortelBrandmondsindroomAB de VilliersSterDrinkwatervoorsieningSwaziMensNierversakingMagnetismeMigrasie van voëlsBreedtegraadAardverwarmingOrtopedieKrieketKonflik (proses)Klein-KarooSwawelHage GeingobJohann de LangeAardeBruce FordyceBeeldspraakNatuurlike hulpbronVraag en aanbodOrthopteraVormHomofoonGrondbesoedelingDigvormMartin Luther King jr.Lien se lankstaanskoeneAtoomLettergreepLyfstraf in skoleKalenderWikipediaAardrykskundeTrekarbeidDesimale breukeWes-KaapSteve BikoEendbekdierDierMonumentSwemDesmond TutuPlae van EgipteOnse VaderEnsiklopedieStedelike gebiedBTWAborsieHeelgetalErfenisNG gemeente TheunissenSias ReineckeBreinLys van nedersettings in Suid-AfrikaMiddelmisbruikCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKarpaletonnelsindroomHibernasieJagluiperdKersfeesVingerseksGemeenskapIdioomKweekhuisgas🡆 More