London Aquatics Centre

Die Aquatics Centre (Akwatiese Sentrum) is die fasiliteit waar verskillende swemitems tydens die Olimpiese Somerspele en daaropvolgende Paralimpiese Somerspele van 2012 beoefen is.

Hierdie stadion is in die Olimpiese Park in Stratford, Londen in die Verenigde Koninkryk geleë.

London Aquatics Centre
London Aquatics Centre

Bynaam Londen Akwatiese Sentrum
Ligging Stratford, Londen
Koördinate 51°32′23″N 0°00′38″W / 51.53972°N 0.01056°W / 51.53972; -0.01056 0°00′38″W / 51.53972°N 0.01056°W / 51.53972; -0.01056
Operateur Olympic Delivery Authority
Kapasiteit 17 500 toeskouers
Oppervlak Water
Konstruksie
Gebou 2008
Geopen 2011
Argitek Zaha Hadid
Huurders
Olimpiese Somerspele 2012
Paralimpiese Somerspele 2012

Die stadion is op 27 Julie 2011, presies een jaar voor die aanvang van die Spele, amptelik geopen. Tydens die opening het Thomas Daley die swembad ingewy deur 'n duikslag vanaf die 10-meter toring uit te voer.

Die stadion is deur Zaha Hadid ontwerp en beskik oor twee Olimpiese grootte Swembaddens en 'n aparte duik-swembad. Die gebou het 'n opvallende argitektuur en is die eerste stadion wat besoekers sien soos hulle die park binnekom.

Wedstryde

Tydens die Somerspele is die volgende dissiplines in die Akwatiese Sentrum beoefen:

Tydens die Paralimpiese Somerspele is die volgende sport hier beoefen:

Fotogalery

Panorama van die binnekant

Eksterne skakels

Tags:

Olimpiese Somerspele 2012Olympic Park (Londen)Paralimpiese Somerspele 2012Stratford, LondenSwemVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SuikersiekteSpysverteringstelselBysteekGeskiedenis van erotiese afbeeldingsVolhoubaarheidAdolf HitlerSewe doodsondesVersoeningsdagVerkoueSuid-Afrikaanse InkomstediensSeksposisieKlimaatDramaKalahariMisdaadromanMorfologie (taalkunde)SkaapHernubare energieHuisvliegDeon GrootStaalLettergreepRymSelfieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MierleeuKrieketMosesRooiGasNieuwoudtvilleWet op Bantoe-onderwysEkonomie van Suid-AfrikaKlimaatveranderingSowjetunieHemelvaartsdagPeach van PletzenGrondwetAkroniemWapen van Suid-AfrikaMenslike penisgrootteJazzAfrikaansDierWalvisPaasfeesSinoniemNoordwesVrymesselaryJavaScriptN.P. van Wyk LouwFransMonopolieTydRefentse MorakeTropiese sikloonBesoedelingYsterLeonardo da VinciSuiwelprodukVliegtuigKersfeesMaagNederlandsKonsentrasiekampEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMuishondLys van bekende Suid-AfrikanersWinnie Madikizela-MandelaHoutGroenMasturbasieBloeddruk🡆 More