Vagina

Die vagina of skede is die benaming vir die inwendige dele van die geslagsorgaan wat by vroulike diere en die mens die baarmoeder met die buitekant van die liggaam verbind.

Die uitwendige deel word vulva genoem.

Vagina
Anatomie van die vroulike geslagsorgane:
1. Eierleier, 2. Fimbriae, 3. Blaas, 4. Skaambeen, 5. Para-uretrale kliere, 6. Urineleier, 7. Klitoris, 8. Vestibulêre bol, 9. Labia minora, 10. Labia majora, 11. Eierstok, 12. Dikderm, 13. Baarmoeder, 14. Forniks, 15. Serviks, 16. Rektum, 17. Vagina 18. Anus 19. Klier van Bartholin
Vagina
Die menslike vulva met Engelse byskrifte.

Die vagina is geskik om die man se penis te ontvang tydens seksuele omgang. So word ook die saadvloeistof daarin uitgestort. As daar 'n swangerskap uit voortspruit, word die vagina deel van die geboortekanaal tydens die bevalling.

Die woord vagina is van Latynse afkoms en beteken onder meer die skede van 'n swaard.

Sien ook

Tags:

BaarmoederVulva

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InuïeteAkademiaMunhwa Broadcasting CorporationC++Vaginale kankerSwart nasionalismeHennie SmitCleopatra VIICarles PuigdemontLewerAngssteuringBateTafelsoutAluminiumHoofkarakterOorstromingKolorektale kankerFrancois HayesBestaansboerderyThys die BosveldklongGrondsoorteRuhan du ToitMierVersamelnaamSpringbokEnsiklopedieDuwweltjieRooibokNiemetaalMieliestronkLangste woordNissanKubusDurbanVir die voëlsTylaKlavierPeach van PletzenOranjerivierBloedingHulpwerkwoordChristendomHorlosieRustelosebenesindroomYouTubeLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierPlatteland (rolprent)Ricus NelKompasGeestesteuringMartin Luther King jr.BloemfonteinVoorvoegselMielieEkostelselJan van RiebeeckMangelontstekingLongontstekingSkarlakenkoorsHelpmekaar-kollegeAnrich HerbstDemokrasieMeervoudIndustriële RevolusieSeksueel oordraagbare infeksieSonsteekMIV/vigs in Suid-AfrikaHerfsBoer Soek 'n Vrou🡆 More