Kubus

'n Kubus of heksaëder is 'n platoniese veelvlak (of platoniese vaste liggaam) wat uit ses vlakke bestaan wat almal vierkante is en in agt hoekpunte saamkom.

Daar is 12 sye wat almal hoeke met mekaar maak wat gelyk is aan 90°.

Kubus
Kubus
'n Kubus met die breedtelyn = a, die dieptelyn = b, die hoogtelyn = c en die diagonaal = d.

Die inhoud van 'n kubus word bereken deur die formule (dus a.a.a), waar "a" gelykstaande aan die hoogte van die kubus is.

Die oppervlak word bereken deur die formule 6 × a², waar "a", weereens, gelykstaande aan die hoogte van die kubus is.

Die diagonaal van 'n kubus kan bereken word deur die formule , met "a" gelykstaande aan die hoogte van die kubus.

Platoniese vaste liggame
Naam tetraëder heksaëder oktaëder dodekaëder ikosaëder
Puntgroep Td Oh Oh I I
Vlakke 4 6 8 12 20
Vlaksoort driehoek vierkant driehoek vyfhoek driehoek
Hoekpunte 4 8 6 20 12
Sye 6 12 12 30 30

Tags:

Platoniese vaste liggaamVierkant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HartSusan CoetzerVleesbaaiChristeneTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinTrappe van vergelykingOos-KaapNelson MandelaMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaLiturgiese jaarNagapieOnderwys in Suid-AfrikaDiarreeTongaanse nasionale rugbyspanSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Vaginale kankerXhosaRooiwaterBreinvliesontstekingZack du PlessisTolla van der MerweOrkney Snork NieKonjunktivitisNierversakingHomoniemPiet ByleveldWortelLandbouWynand du ToitBrasiliaanse nasionale rugbyspanOsoonlaagSuurstofSeksualiteit2024 Australiese Grand PrixMoslemOorlog in Soedan (sedert 2023)SterMaanWortelkanaalMenstruasieStaat PalestinaSuiwelprodukDonderstormKolorektale kankerLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2Markus JoosteMaroela MediaOntbinding van die SowjetunieApartheidAsmaHartversakingBelgiëHelm (geboorte)MusieksimboleVulvaWashington, D.C.Joodse kalenderBrandmondsindroomPankreasJeuksiekteFritz HaberDansHolocaustLettergreepSuikersiekteSuid-Afrikaanse InkomstediensAntoniemVrouVigsMiddeloorontstekingGrasRuslandCyril Ramaphosa🡆 More