Francois Hayes: Suid-Afrikaanse musikus

Francois Hayes is 'n bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer wat meestal ligte liedjies gesing het.

Van sy treffers sluit in: Osbraai op kromdraai, Ek sê dankie, Die gat in die grond en Karolis.

Francois Hayes
Beroep(e)Sanger
Jare aktief–2006

Hayes het in 2006 as sanger uit die musiekwêreld uitgetree. In 2007 is hy tydens die inniBos-musiekfees vereer vir die bydrae wat hy tot Afrikaanse musiek gelewer het.

Diskografie

  • Vir Mari LP, 1981
  • Boesmankind / Liedjies wat ek sing 7", 1982
  • Koöperasiestories LP, 1987
  • My moments with you LP, 1988
  • Jy's my nommer een LP, 1990
  • Kotteljons LP/CD, 1991
  • Good memories LP, 1991
  • Sal jy my nog vashou?, saam met Liezl, 1999
  • Lekkerdans treffers, 2004
  • Liedjies vir jou hart
  • Dream, saam met Liesl Hayes
  • Grootste treffers / As die windjie waai 2CD
  • Lekkerdans treffers / Vashouliedjies 2CD, TRIO
  • Francois Hayes 2CD Box Set (Kotteljons CD en Hou die blink kant bo! CD)
  • Grootste treffers - hervrystelling
  • As die windjie so waai
  • Moenie worry nie
  • Net soos jy (2de Uitgawe)
  • Net soos jy
  • Hoezit, my broer!
  • Grootste treffers
  • Hou die blink kant bo!
  • Vashouliedjies
  • Osbraai op kromdraai
  • Karolis LP
  • Shongwesi

Verwysings

Verdere naleeswerk

Sien ook

Tags:

Francois Hayes DiskografieFrancois Hayes VerwysingsFrancois Hayes Verdere naleeswerkFrancois Hayes Sien ookFrancois HayesAfrikaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TierAardeSoogdierBrongitisRandall Wicomb7de LaanTweede VryheidsoorlogBrugEugenetikaWielewaalKaliforniese KanaaleilandeBaälVersamelnaamCleopatra VIIPapegaaieXenofobieAssonansieUnited Democratic FrontAardedagDuitslandChemiese verbindingGrondbesoedelingSaldanhabaaiSuikerbekkiesFluoorBreinvliesontstekingAmandelMenstruasieSamestellingHolocaustStikstofAYouTubeOlifantNazi-DuitslandVolstruisCarike KeuzenkampBonné de BodSias ReineckeWikiquoteAfrikaanse woordelys en spelreëlsBywoordInfeksiePsigopatieBetonJode in Suid-AfrikaDepressie (gemoedstoestand)TaalSlag van Cuito CuanavaleRassismeFranklin D. RooseveltRookgewoonteAarverkalkingDeelstate van die Verenigde State van AmerikaKunsmatige intelligensieVraag en aanbodSophie SchollGawes van die Heilige GeesWatersuiweringHoërskool OuteniquaNG gemeente JansenvilleDansVoorvoegselSkoenlapperOranjerivierFrankrykRonelda KamferGalblaasWoordeboek van die Afrikaanse TaalViëtnamoorlogNagapieNicola HanekomSwawelTelefoon🡆 More