Nissan

Nissan Motor Company Ltd (Japannees: 日産自動車株式会社 Hepburn: Nissan Jidōsha Kabushiki-gaisha), gewoonlik verkort na Nissan, is 'n Japannese multinasionale motorvervaardiger met sy hoofkwartier in Nishi-ku, Jokohama, Japan.

Nissan Motor Co., Ltd.
Nissan
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 26 Desember 1933
Hoofkantoor Nishi-ku, JokohamaJapan
SleutelpersoneMakoto Uchida (President en hoof- uitvoerende beampte
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMotorvervaardiger
Finansiële dienste
ProdukteMotors, luukse voertuie, kommersiële voertuie, buiteboordmotors, vurkhysers
InkomsteNissan ¥11,95 triljoen (FJ2017)
BedryfsinkomsteNissan ¥574,7 miljard (FJ2017)
Netto inkomsteNissan ¥746,9 miljard
Werknemers136 134 (2020)
MoedermaatskappyRenault (43,4%)
DivisiesNissan, Infiniti, NISMO, Datsun
Webwerfnissan-global.com
Nissan
Nissan Silvia CSP311
Nissan
Nissan 280Z
Nissan
Nissan Patrol GR Y60
Nissan
Nissan Skyline 2000GT-R (KPGC110)

In 1999 word Nissan deel van die Renault–Nissan-alliansie, 'n vennootskap tussen Nissan en die Franse motorvervaardiger Renault. Renault het 'n 43,4% stemaandeel in Nissan, terwyl Nissan 'n 15% nie-stemgeregtigde belang in Renault besit. Carlos Ghosn dien as uitvoerende hoof van beide maatskappye.

Nissan Motors verkoop sy motorprodukte onder die Nissan, Infiniti, Datsun en NISMO handelsmerke.

Nissan was in 2012 die sesde grootste motorvervaardiger in die wêreld ná Toyota, General Motors, Volkswagen Groep, Hyundai Motormaatskappy en Ford. Saam is die Renault–Nissan–Mitsubishi-alliansie die wêreld se vierde grootste motorvervaardiger. Nissan is die voorste Japannese handelsmerk in China, Rusland en Meksiko.


Tags:

JapanJapanneesJokohama

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Elizabeth II van die Verenigde KoninkrykNamakwalandProteïenOu Apostoliese KerkSonnestelselBTWKakiebosSywurmLieweheersbesieKoos du PlessisMetafoorPriemgetalAarde se atmosfeerSiya KolisiKolorektale kankerBreingewasSoogdierJoseph LynchOnomatopeeMauritiusTrevor ManuelAtlantiese OseaanInsekRooikatLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesMiddelmisbruikFopnuusGewone luislangKaapstadWiskundige terminologieGianna MichaelsMuskeljaatkatGrondbesoedelingLys van Afrikaanse skrywersAfleiding (taalkunde)GNU-lisensie vir vrye dokumentasieSomerKongo-krisisHeuningSigaretSelfstandige naamwoordKoolhidraatMynbouSuid-Afrikaanse RugbyunieMenseregtedagSirkusLeon KrugerMenstruasieVreesWiskundeBlourokkeOvulasieMaatskappyViëtnamTweede WêreldoorlogBipolêre gemoedsteuringPomeloNasiebouLeah van NiekerkKokketielKondensasieSeksRefentse MorakeDiskriminasieRolprentKaliforniese KanaaleilandeFluoorAntisemitismeGeboorteSebraBloedsomloopstelselSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994DroomHernubare energieMensOnse Vader🡆 More