Blaas
Die blaas is ’n hol, spieragtige orgaan in mense en sommige ander diere wat urine van die niere versamel en berg voordat dit tydens urinering die liggaam verlaat.
Blaas | ||
Inligting en eksterne bronne | ||
![]() | ||
Die manlike en vroulike blaas. | ||
Inligting | ||
Latyn | vesica urinaria | |
Stelsel | Urinestelsel | |
Ligging | Bekken | |
Slagaar | Boonste blaasslagaar Onderste blaasslagaar Naelslagaar Skaamslagaar | |
Eksterne bronne | ||
MeSH | D001743 | |
FMA | 15900 |
In mense is die blaas ’n elastiese orgaan wat op die bekkenvloer geleë is. Urine kom deur die ureter of urineleier die blaas binne en verlaat dit deur die uretra of urinebuis. ’n Menslike blaas hou gemiddeld tussen 300 en 500 ml voordat ’n drang ontstaan om die blaas te ledig. Dit kan egter aansienlik meer hou.[1][2]
Verwysings
- ↑ Boron, Walter F.; Boulpaep, Emile L. (2016). Medical Physiology. 3: Elsevier Health Sciences. p. 738. ISBN 9781455733286. Besoek op 1 Junie 2016.AS1-onderhoud: plek (link)
- ↑ Walker-Smith, John; Murch, Simon (1999). Cardozo, Linda (red.). Diseases of the Small Intestine in Childhood (4 uitg.). CRC Press. p. 16. ISBN 9781901865059. Besoek op 1 Junie 2016.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Blaas.
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
🔥 Top keywords: Carles PuigdemontTuisbladSpesiaal:SoekPokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsMenseregteGeweldSuid-AfrikaRue McClanahanAnsanCleopatra VIIVanguard-klas duikbootWiki:OmtrentElani DekkerApartheidWiki:Welkom nuwelingeGregoriaanse kalenderSeksWikiWiki:Wat Wikipedia nie is nieAfrikaansRussiese inval in Oekraïne, 2022Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeNazi-DuitslandYouTubeSpelerposisies in rugbyWiki:GebruikersportaalErfenisLys van Suid-Afrikaanse musikanteWaterbesoedelingWerkloosheidHolocaustSeksposisieGordelroosSwangerskapVleilandVincent van GoghEkonomie van Suid-AfrikaKategorie:Skending van menseregteSwartbewussynsbewegingNelson MandelaPeriodieke tabelAntoniemSelfstandige naamwoordLys van kleureWiki:GeselshoekieIntensiewe vormDemi Lee MooreArmoedeJaarWiskundige terminologieGoudKoorsTrappe van vergelykingSoweto-opstandIrakMoerdijkLeeuKategorie:Artikels met hAudio-mikroformateCirruswolkStarlinkWiki:General disclaimerEthiopiese kalenderEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaEnsiklopedieRivierVarkgriepSkoenlapperAByvoeglike naamwoordJesus van NasaretErfenisdag (Suid-Afrika)KVoornaamwoordDuitslandBruto binnelandse produkAfrikaanse TaalmonumentAdolf HitlerIran