Bloeding

Bloeding is die verlies van bloed uit 'n lewende liggaam.

Die mediese term hiervoor is hemorragie. Dit kom voor as die bloedvate sodanig beskadig is, dat bloed daaruit ontsnap.

Bloeding
Klassifikasie en eksterne bronne
Vinger wat bloei, 'n voorbeeld van uitwendige bloeding.
Vinger wat bloei, 'n voorbeeld van uitwendige bloeding.
ICD-10 R58
MedlinePlus   000045
MeSH D006470
Bloeding Mediese waarskuwing

Bloeding kan inwendig plaasvind, waar die bloed uit bloedvate in die liggaam lek, of uitwendig, hetsy deur 'n onderbreking in die vel, of deur 'n natuurlike opening soos die mond, neus of oor.

Skielike en ernstige bloeding kan tot skok lei en kan selfs noodlottig wees. Vinnige mediese ingryping is nodig. Langdurige, selfs geringe, bloedverlies lei gewoonlik tot bloedarmoede as die ystervoorraad van die liggaam opraak, en hemoglobien (bloedkleurstof) nie meer geskep kan word nie.

Bloeding
Blou oog, 'n voorbeeld van inwendige bloeding.

'n Gesonde persoon kan 10% tot 15% van sy totale volume bloed sonder ernstige mediese probleme verloor. Tydens bloedskenking word ongeveer 8% tot 10% van die skenker se bloed getrek.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BloedBloedvat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeekoeiSkrikkeljaarMenstruasieKnopiespinnekopAnglo-BoereoorlogAkroniemStaat PalestinaSuider-AfrikaMenslike seksuele gedragLys van veltoestandeGalblaasBorsklierKoos BekkerDeon Meyer1991KopieregA.J. ApplegateVermaakMakazole MapimpiRuslandMisdaadNederlandsHerpes simplexSonnestelselSmaakDoopHondsdolheidKoolhidraatVolksrepubliek ChinaSlaapapneeStuitjieAfrikaanse naguilOoiOorlog in Soedan (sedert 2023)VleesbaaiLionel MessiJeugdagVerkleinwoordKolonoskopieAleksei NawalniKaapstadIndiëParysAsiëHartaanvalNAVOWikiRugbywêreldbeker 1991Krokus Stadsaal-aanvalNoord-KaapBaltimore2023LiesbreukEmily HobhouseGewone tarentaalWaarheid-en-versoeningskommissieKappie (skryfteken)Lys van Griekse mitologiese figureBreingewasBaarmoederVerkoueRefentse Morake🡆 More