Sonsteek: Wanneer 'n persoon aan uitermatige hitte blootgestel word

Hitte-uitputting vind plaas wanneer 'n persoon aan uitermatige hitte (soos sonlig oor 'n lang periode) blootgestel word.

Sonsteek
Klassifikasie en eksterne bronne
ICD-10 T67.3- T67.5
ICD-9 992.3-992.5
DiseasesDB 5690
eMedicine emerg/236
MeSH D006359
Sonsteek: Hitte-uitputting, Sonsteek Mediese waarskuwing

Sonsteek is hitte-uitputting wat nie betyds behandel is nie. Die persoon se liggaam verloor sy vermoë om self te kan afkoel. Baie mense sterf hieraan en dit moet in 'n baie ernstige lig beskou word. Soek dadelik mediese hulp.

Hitte-uitputting

Simptome

  • Liggaam se temperatuur verlaag.
  • Persoon sweet geweldig baie.
  • Swak en moeg.
  • Vel bleek en klam.
  • Hoofpyn.
  • Naarheid.
  • Skielike floute.

Behandeling

  • Rus in koelte.
  • Gee klein hoeveelhede water.
  • Verkoel persoon (sprinkel met water)

Sonsteek

As hitte-uitputting oorgaan na sonsteek:

Simptome

  • Die persoon sal bewusteloos of uiters duiselig wees.
  • Die liggaamstemperatuur verhoog bo 40°C.
  • Persoon se vel sal rooi, warm en droog wees.
  • Sweet glad nie.
  • Vinnige pols.

Behandeling

  • Sit persoon in yskoue water.
  • Plaas yspakke onder armholtes.
  • Bring liggaamstemperatuur so gou as moontlik af.
  • Neem persoon so vinnig as moontlik na 'n dokter/hospitaal.

Tags:

Sonsteek Hitte-uitputtingSonsteek SonsteekMensSon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bipolêre gemoedsteuringSiembambaIranOntsteking (geneeskunde)Intensiewe vormApartheidGhanaSlag van Cuito CuanavaleKatWayde van NiekerkDachshundRooibokGenesisKompasSendelingposisieModernismeKasteel die Goeie HoopPiet ByleveldAppendiksAfrikaanse WikipediaErica RhodesGemengde ekonomieHondsdolheidUnited Democratic FrontSterrestelselPofadder (slang)Aarde se atmosfeerBelgiëBrandmondsindroomBynierSleurkragWhitey BassonDiarreeSuid-Afrikaanse WeermagPornografieSinoniemTobie CronjéAfrikaEstlandDigvormOnderwys in Suid-AfrikaGuillain-Barré-sindroomJoodse kalenderTweede WêreldoorlogCobus RossouwKlein-KarooAfrikanersGoeie VrydagBTWGrasJohannesburgFinlandOssewaOrkney Snork NieVulkaanDoopDuitslandOraniaTydAnneli van RooyenHeupAnette EngelbrechtWikisourceNierversakingAngkor WatDagroofvoëlsAfghanistan🡆 More