Ruhan Du Toit: Suid-Afrikaanse musikant

Ruhan du Toit is 'n Suid-Afrikaanse sanger.

Hy het in Port Elizabeth grootgeword en woon tans in Pretoria. Hy is al sedert 1993 in die musiekbedryf en sing in ses tale, hoofsaaklik Afrikaans en Engels.

Ruhan du Toit
Gebore3 Desember 1982 (1982-12-03) (41 jaar oud)
OorsprongPort Elizabeth, Suid-Afrika
Beroep(e)Sanger
InstrumenteStem, kitaar, baskitaar, elektriese kitaar, skoppedaal, tromme, mondfluitjie
Jare aktief1993 - hede
EtiketteColeske Artists
Webwerfwww.ruhandutoit.co.za

Op tienjarige ouderdom het Du Toit sy eerste soloalbum, Die Hemel Is (1994) uitgereik. Dit is gevolg met: Mensekind (1995), I believe (1997) en Sal ek jou kom haal (2008). Hy het ook twee duetalbums, Sound of Silence (2000) en Langpad (2006), saam met sy broer, Jeanré, opgeneem.

Du Toit het in 2012 by die musiekgroep Touch of Class aangesluit en het 'n paar jaar saam met die kitaarspeler Deon van der Merwe opgetree. Die Engelse liedjie The Sound of Silence van Simon & Garfunkel, as deel van dié groep, was een van sy groot treffers. In 2019 het hy besluit om weer op 'n sololoopbaan te fokus.

Diskografie

Soloalbums

  • Die Hemel Is (1994)
  • Mensekind (1995)
  • I believe (1997)
  • Sal ek jou kom haal (2008)
  • Monumentaal (2021)
  • Ruhan du Toit (2023)

Duetalbums

  • Sound of Silence (2000)
  • Langpad (2006)
  • Honderd Duisend Perde (2015)
  • 11 x Salute the Legends Albums (2014 - 2017)
  • Magic (2017)
  • More Magic (2018)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Ruhan Du Toit DiskografieRuhan Du Toit VerwysingsRuhan Du Toit Eksterne skakelsRuhan Du ToitPort ElizabethPretoriaSuid-AfrikaTaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LiefdeSintetiese veselsEmosieMidde-OosteSharpeville-slagtingGoogle MapsVier temperamenteInvloed van vigs op die ekonomieEngelsAkkedisRobbeneilandLetterlike en figuurlike taalgebruikSpringbokkePaddaAfleiding (taalkunde)HoofpynWetenskaplike klassifikasieDemokratiese Republiek die KongoDieregeluideAppelIslamInstagramAlliterasieVerkleinwoordLenteRassismeMangelontstekingSoortnaamIranse aanval op Israel in 2024Ronelda KamferSkoenlapperVoegwoordSeksposisieNiersteenWieg van die MensdomFranse RewolusieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalDemi Lee MooreWitrenosterStruktuur van die AardeHabitatAardbewingWoordWeervoorspellingWaterpokkiesPapierGeografie van Suid-AfrikaPeter SnydersHolocaustEkonomieVoëlAlkoholismeNierMaatskappyBuck AngelLeierYsterKoolstofSeevlakstygingSeekatMiddeloorontstekingAfrikanerweerstandsbewegingBlourokkeWikimedia-stigtingEllipstekenOrtopedieEreksieInligtingMalariaMasturbasieGeskiedenis van Suid-AfrikaTierBotswanaDriedimensioneelKaaps-Hollandse stylMotreënKasteel die Goeie HoopKontras🡆 More