Al-Munafi'kun

Al-Munâfi’kûn (Arabies: المنافقون, "Die Huigelaars") is die 63ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 11 ajat, of verse, en is vermoedelik in Medina aan Mohammed geopenbaar.

المنافقون
  Soera 63 van die Koran  
Klassifikasie Medinees
In Arabies Al-Munâfi’kûn
Transliterasie Al-Moenafi'koen
In Afrikaans "Die Huigelaars"
Deel 28
Ajat 11

Opsomming

Die hoofstuk handel oor die verskynsel huigelary, wat gekritiseer word. Dit veroordeel ook die huigelaars en beskryf hulle as leuenaars. Dit moedig ook gelowiges aan om opreg in hulle geloof te wees en offergawes te gee.

Verwysings

Skakels

  • Al-Munafi'kun  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.
Vorige soera:
Al-Jumu'ah
Die Koran Volgende soera:
At-Tagrhabun
Soera Al-Munafi'kun

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bruto binnelandse produkOnderhandelinge om apartheid te beëindigBysteekAfrikanersSeksualiteitSeksuele opwekkingPesachRuslandPerdPropagandaGeweldMonopolySonja HerholdtCovid-19-pandemieNarsismeGetalMenseregtedagKrieketOsoonlaagAanhalingstekensKindermishandelingPretoriaMaanMateriaalLys van kinderspeletjiesKaapstadse waterkrisis 2015-2018ShanzhaiWikimedia-stigtingToringVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameKompasWatersuiweringSlag van BloedrivierBywoordLys van Griekse mitologiese figureAprilKlein-KarooYsterGoogle TranslateDokterWiskundeEnkelvoudige sinAnglisismeDiskriminasieKinderregteHannes van WykIngenieursweseBreinvliesontstekingFinale OplossingEkonomiese sektorTuberkuloseSelfvertroueBloedsomloopstelselOrgasmeMag (sosiale wetenskappe)ChatGPTViëtnamoorlogGeskiedenis (vakgebied)Covid-19-pandemie in Suid-AfrikaGrondSamestellende afleiding7de LaanOnderwysDonderstormSkarlakenkoorsBuffelKrampWerkersdagDie Stem van Suid-AfrikaSirkelKolonialismeHemelvaartsdagKoeffisiënt en magswortelVolhoubare ontwikkelingGenitale vratWet op Bantoe-onderwysBeeldspraak🡆 More