Al-Hadid

Al-Hadîd (Arabies: الحديد, "Yster") is die 57ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 29 ajat, of verse, en is vermoedelik in Medina aan Mohammed geopenbaar. Die naam van die soera kom uit vers 25.

الحديد
  Soera 57 van die Koran  
Klassifikasie Medinees
In Arabies Al-Hadîd
Transliterasie Al-Hadied, Al-Gadied
In Afrikaans "Yster"
Deel 27
Ajat 29

Opsomming

Nes baie ander hoofstukke van die Koran word die beloning van die gelowiges en die straf van die ongelowiges in die hiernamaals bespreek. In vers 25 word vertel van die apostels wat na vorige nasies gestuur is. In vers 26-27 word ook die profete Noag, Abraham en Jesus genoem wat met die evangelie uitgestuur is. In vers 28-29 word Christene aangemoedig om Moslems te word.

Verwysings

Skakels

  • Al-Hadid  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.
Vorige soera:
Al-Wa'ki'a
Die Koran Volgende soera:
Al-Mujadilah
Soera Al-Hadid

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Spelerposisies in rugbyRichard Francis BurtonSeksuele penetrasieBloukraanvoëlTaalKaapstadse waterkrisis 2015-2018Trigeminale neuralgieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsOutismeMondKolonoskopieKunsmatige intelligensieBeesvleisKarooTreinInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandIhramSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureNegrologieHoofkarakterErosietipesTennisCleopatra VIIVrouNaeltjieAB de VilliersBloeddrukChatGPTLys van kinderspeletjiesVolhoubaarheidHelpmekaar-kollegeKlerksdorpApartheidOorstromingAfrikaanse taalleerSinoniemKlimaatNasionale VrouedagPinksterSelfmoordFinale OplossingBynierC++MangaanVierkantswortelBosvarkOrtopedieElandréBiljoenLeonardo da VinciAngina pectorisKoöperasiestoriesWielSwart nasionalismePoleGeskiedenis van NamibiëOrthopteraArmoedePretoriaTermietHemelvaartsdagGlobaliseringSirkusJeugdagNasionale VrouemonumentGoogleDie Stem van Suid-AfrikaBreinBaljuSjibboletLemoenOrale seks🡆 More