Al-Jumu'ah

Al-Jumu'ah (Arabies: الجمعة, Die Vrydagbyeenkoms) is die 62ste soera, of hoofstuk, van die Koran.

Dit bevat 11 ajat, of verse, en is vermoedelik in Medina aan Mohammed geopenbaar.

الجمعة
  Soera 62 van die Koran  
Klassifikasie Medinees
In Arabies Al-Jumu'ah
Transliterasie Al-Djoemoe'a
In Afrikaans "Die Vrydagbyeenkoms"
Deel 28
Ajat 11

Opsomming

Die hoofstuk begin met die verheerliking van God. Die naam dui op die Vrydaggebed in vers 9. Dit is die dag vir byeenkoms, wanneer handelsbedrywighede en ander afleidings gestaak word om God te oordink.

Skakels

  • Al-Jumu'ah  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.
Vorige soera:
As-Saff
Die Koran Volgende soera:
Al-Munafi'kun
Soera Al-Jumu'ah

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Afrikaanse skrywersJavaScriptAarverkalkingMiddelmisbruikDuitse perdebyMensSuiwelprodukWynsteenHemelvaartsdagHadjTrigeminale neuralgieMaroela MediaOraniaKappie (skryfteken)KalenderAkkedisSleurkragBiljoenMarga van RooyGetalSwedeSpysverteringstelselMenslike penisgrootteRykie van ReenenNamibiëLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameBakterieHematurieKasterolieDroogteKwaZulu-NatalPaasfeesBrasiliëLApartheidKarpaletonnelsindroomLabia (geslagsdele)Cobus RossouwHerpes simplexLiewe HeksieAsiëIerse nasionale rugbyspanSigaretSelfieHernubare energieLetterkundeTaalWortelkanaalMosambiekVigsHennie MaasRina HugoOorlog in Soedan (sedert 2023)Emily HobhouseHomoniemLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Angkor WatMisdaadFritz HaberRoekelose DadeMarsMadison IvyAardverwarmingKlein-KarooTolla van der MerweVergelykings (taalkunde)RynhesseBorsklierAfghanistanOnderwys in Suid-AfrikaPeach van Pletzen🡆 More