Al-Muzzammil

Al-Muzzammil (Arabies: المزمل, "Die Toegewikkelde Een") is die 73ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 20 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

المزمل
  Soera 73 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies Al-Muzzammil
Transliterasie Al-Moezzammil
In Afrikaans "Die Toegewikkelde Een"
Deel 29
Ajat 20

Opsomming

Die naam van die hoofstuk kom uit vers 1 ("u wat toegewikkel is") en verwys na Mohammed wat in die nag bid terwyl hy in sy mantel toegewikkel is. Baie kommentators beweer "Die Toegewikkelde Een" is 'n naam vir Mohammed wat deur die hele Koran voorkom.

Aan die begin van die soera berei God Mohammed voor op 'n belangrike onthulling. In voorbereiding daarop verlig God die streng beperkings van die naggebed. Mohammed kry dan opdrag om geduldig te wees, want die ongelowiges sal in die hel gestraf word, soos met Farao gedoen is.

Verwysings

Skakels

  • Al-Muzzammil  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.
Vorige soera:
Al-Jinn
Die Koran Volgende soera:
Al-Muddaththir
Soera Al-Muzzammil

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ElektrisiteitHage GeingobNatuurrampGeskiedenis (vakgebied)BloukraanvoëlSeksuele stimulasieVratLys van medisinale kruieAanhalingstekensEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNederlandHulpwerkwoordAtoomJodeDundermPastoorSharpeville-slagtingKarnivoorLys van myne in Suid-AfrikaJudaïsmeShanzhaiVerantwoordelikheidVolhoubare ontwikkelingIngenieursweseNatriumtiosulfaatTrappe van vergelykingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBruin huisslangBerilliumAfvalbestuurOrthopteraTropiese sikloonTsongaDriedimensioneelPinksterUniondaleXHTMLSuid-Afrikaanse GrensoorlogAtlantiese OseaanHindoeïsmeWeer (meteorologie)LikkewaanSwart nasionalismeMaanNarsismeEkonomie van Suid-AfrikaKletsrymAnilingusBesproeiingVierde Industriële RevolusieHoofstadSuikersiekteMaatskaplike verantwoordelikheidKlein gekolde katSonkragRobert SobukweAkkedisKunselementeWaterWillie JoubertVerkleurmannetjieGreta ThunbergGrondsoorteBloemfonteinOrgasmeZack du PlessisCoca-ColaEugenetikaRookgewoontePrimêre sektor van die ekonomieWerkersdagOmgewingskwessies in Suider-AfrikaDelft, KaapstadYslandOnse VaderArabies🡆 More