Ash-Sharh

Ash-Sharh (Arabies: الشرح) of Al-Inshira (Arabies: الإنشراح), "Die Verruiming" of "Die Vertroosting", is die 94ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 8 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

الإنشراح
  Soera 94 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies Ash-Sharh
Transliterasie Asj-Sjarh
In Afrikaans "Die Verruiming"
Deel 30
Ajat 8

Opsomming

Die naam van die soera kom uit vers 1. Vanweë die tema, lengte, styl en plasing in die Koran word dit dikwels met ad-Dhuha (soera 93) verbind. Daar word algemeen geglo hulle is in min of meer dieselfde tyd geopenbaar. Dit lyk of die inhoud van "Die Verruiming" 'n voortsetting is van die gerusstelling en aanmoediging wat in die vorige hoofstuk gegee word.

Verwysings

Skakels

  • Ash-Sharh  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.
Vorige soera:
Ad-Dhuha
Die Koran Volgende soera:
At-Tin
Soera Ash-Sharh

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WebkruiperKommunikasieMenseregtedagTuberkuloseAntibiotikumSonsteekSuid-AfrikaVenda (taal)Stompkopkewer.npLys van bekende Suid-AfrikanersSteve HofmeyrLys van NG gemeentesSirkelParysInternetBeroerteISO 8601Lys van Suider-Afrikaanse soogdiereLiturgiese jaarPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAkkedisDie BylRob HersovAustraliëNieu-SeelandWikiWoordeboekVigsURIDurbanNarsistiese persoonlikheidsteuringFord Model TNederlandSkoonma-se-tongPretoriaKrugerwildtuinHokkiePatriotic AlliancePuberteitMondJan BloukaasVerslankingAnette EngelbrechtBaardskeerder-spinnekopVierkantswortelSonnestelsel4 AugustusTropiese sikloonGezina, PretoriaVerantwoordelikheidLys van landname in verskeie tale (J-P)OntkiemingAsmaBrittany Ashton HolmesWiki CommonsApartheidBasisinkomsteNierLionel PetersonWaarheid-en-versoeningskommissieMaanTolla van der MerweSeksuele opwekkingVergasserSuid-Afrikaanse randOlifantKonsonantMin ShawKrampLabia (geslagsdele)Bonnie Tyler🡆 More