An-Nabâ (Arabies: النبأ, "Die Aankondging") is die 78ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 40 ajat, of verse.
النبأ Soera 78 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | An-Nabâ | |
Transliterasie | An-Naba' | |
In Afrikaans | "Die Aankondiging" | |
Deel | 30 | |
Ajat | 40 |
Die eerste 20 verse bespreek die wonders van die wêreldse skepping (die aarde, plante, die nag, berge en reën); die laaste 20 verse handel oor die wonders en verskrikkings van die volgende wêreld, met die straf van die opstandiges in sterk teenstelling met die beloning van die godvresendes in die Paradys.
Vorige soera: Al-Mursalat | Die Koran | Volgende soera: An-Nazi'at |
Soera An-Naba | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article An-Naba, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.