Kwitansie

'n Kwitansie (Engels:Receipt) is 'n geskrewe of gedrukte erkenning dat spesifieke goedere gekoop was en die som daarvan in geldwaarde ontvang was.

Die kwitansie dien as titel tot die goedere ontvang.

Kwitansie
'n Geskrewe kwitansie.
Kwitansie
'n Gedrukte kwitansie.

In die daaglikse besigheidsbedrywighede , kan 'n persoon een van vier kwitansies ontvang. Dit kan 'n gedrukte, 'n getikte, elektroniese (gewoonlik d.m.v 'n e-pos ontvang ) of 'n geskrewe kwitansie wees.

Dis heel eenvoudig om die vier van mekaar te onderskei, maar dit maak nie saak watter een ontvang is nie, want alle kwitansies is ewe geldig, solank die datum, die goedere ontvang en die bedrag betaal daarop aangedui word sal dit voldoende wees as 'n geldige bewysstuk in die hof ens.


Tags:

EngelsGeld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloutongsiekteViëtnamoorlogGroepsgebiedewetSeksismeReënspinnekopGroot-VisrivierRookgewoonteAngolaOntwerpMaanProvinsies van Suid-AfrikaOmtrek, oppervlakte en volumeErica BoyerJode in Suid-AfrikaMantisJakobAarde se atmosfeerBreyten BreytenbachMeervoudCorioliskragAvbobKlimaatveranderingBreinOu Apostoliese KerkAtoomMagnesiumSlag van BloedrivierBelastingHeks van HexrivierSamestellingMusieksimboleKangaroeConsolidated B-24 LiberatorLeestekenSteenkool in Suid-AfrikaSonnestelselStam (taalkunde)RassismeBysteekVergelykings (taalkunde)HartversakingPersentasieOlimpiese Somerspele 2012Saartjie BaartmanWet op NaturellengrondMenseregteTurkyeHeidelberg, GautengDemokratiese Republiek die Kongo22 NovemberKoppeltekenHandelsmerkGriekwa-AfrikaansNedersettingTropiese sikloonOnse VaderAfro-AmerikanersSlag van Cuito CuanavaleBorsKrugerwildtuinTelevisieKindermishandelingKlopjagNetbalKriekArmoedeKoos BekkerMuishondKrieketEiffeltoringMielieHerpes simplexSuid-AfrikaUitwerking van klimaatsveranderingSean CombsNasiebou🡆 More