Fussilat

Fussilat (Arabies: فصلت, "in detail verduidelik") is die 41ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 54 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Die naam in die Afrikaanse Koran is "Gaa-Miem", die allegoriese letters (muqatta'at) waarmee dit begin.

فصلت
  Soera 41 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies Fussilat
Transliterasie Foessilat
In Afrikaans "Gaa-Miem"
Deel 24-25
Ajat 54

Openbaring (soera 41:12)

Die woord wahi of awha kom in 'n verskeidenheid skakerings van betekenisse in die Koran voor, terwyl elkeen dui op die idee van opdrag of leiding gee aan iemand of iets, byvoorbeeld in vers 12: "en vir elke hemel sy taak aangewys". Die vertaler Sam Gerrans sê die gebruik van wahi of awha deur die hele Koran bevat 'n element van die imperatief (bevelsvorm). Die vers kan dus gelees word as: "en elke hemel onderrig in sy taak".

Verwysings

Skakels

  • Fussilat  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.
Vorige soera:
Ghafir
Die Koran Volgende soera:
Ash-Shura
Soera Fussilat

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BotswanaWikipediaSosiale transformasieDistrik SesLys van elemente volgens simboolWet op Bantoe-onderwysKeelseerBesoedelingGamelanGalileo GalileiTydsoneDesimale breukeJohannesburgLandbouPornhubStamselOnomatopeeSally EsterhuizenSmaakAlbert EinsteinCarike KeuzenkampDuitse maselsVitamien DSowjetunieProteaSomerArabiesHoek (meetkunde)BoelieryBeroertePaasfeesKalsiumVaginaWiki CommonsPuberteitMeningsverskil oor aardverwarmingKlem-in-die-kaakPeach van PletzenVoornaamwoordToekoms van die AardeKoue OorlogPieter StraussBlaarSteenkool in Suid-AfrikaBynierNasionale VrouemonumentDemi Lee MooreSendelingposisieWaterbesparing in Suid-AfrikaKolonoskopieEpilepsieGriekwa-Afrikaans0 (getal)Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsWerkloosheidKlereWes-AfrikaMaanVratGoogleAntjie SomersLys van Afrika-landeByGianna MichaelsSwartbewussynsbewegingNederduitsch Hervormde KerkJaco JacobsSoortnaamLimpopo (rivier)Lys van Afrikaanse televisiereekseVulvaOrthopteraSpysverteringstelselA🡆 More