At-Tari'k

At-Târi`k (Arabies: الطارق, "Die Aandster") is die 86ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 17 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

الطارق
  Soera 86 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies At-Târi`k
Transliterasie At-Taari'k
In Afrikaans "Die Aandster"
Deel 30
Ajat 17

Opsomming

Die naam van die soera kom uit vers 1 en 2. In die soera word genoem dat elke siel 'n bewaker het. Op die oordeelsdag sal geheime geopenbaar word. Mohammed word gemaan om geduldig te wees met die ongelowiges.

Verwysings

Skakels

  • At-Tari'k  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.
Vorige soera:
Al-Buruj
Die Koran Volgende soera:
Al-Ala
Soera At-Tari'k

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VrymesselaryAnilingusSuid-AsiëVaginaEkonomieOrnitologieVoornaamwoordGeorge-museumGrondbewerkingSuidwesdoringAlliterasieJudaïsmeWiskundige terminologieOsloDepressie (gemoedstoestand)WhatsAppCarles PuigdemontSeksueel oordraagbare infeksieBruin menseLys van Afrikaanse digtersPiet ByleveldRoemeniëDavid OxleyVerkleurmannetjieRalph GravesItaliëFireflySkildklierRugbyAfrikaanse Protestantse KerkMetaalLetterlike en figuurlike taalgebruikMenslike seksuele gedragPokerLandbouUilWaterBemarkingCristiano RonaldoWSuid-Afrikaanse pondWurmNetbalEmilia ClarkeGlobaliseringToerismeWaarheid-en-versoeningskommissieBloemhofdamSkerpioenIngrid JonkerLandbou in Suid-AfrikaGoeie VrydagKlankBeeldhoukunsAgapantZambezirivierCristina Fernández de KirchnerSonnestelselLongFacebookVreemde Stad (album)VingerseksLCatherine DeneuveTegnologieBrongitisSpringbokSoogdierGravis-aksenttekenPandjabiHondsdolheidMusieksimboleLiefdeKilometer per uurKolonoskopiePoerimNarsisme🡆 More