Die bloulelie (Agapanthus praecox) is 'n blomplant.
Dit is 'n vinnige groeier en geharde plant. Dit is 'n meerjarige plant wat blom van Desember tot Januarie. Die plant het lang, lintvormige blare en ronde blomkoppe met blou of wit buisblomme aan lang stele. Die plant verkies vol son tot halfskadu en matige water.
Bloulelie | |
---|---|
Agapant | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Agapanthoideae |
Genus: | |
Spesie: | A. praecox |
Binomiale naam | |
Agapanthus praecox Willd., (1809) | |
Sinonieme | |
|
Die spesie is endemies in Suid-Afrika en kom in die KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die plant is in verskeie lande bekend gestel, onder andere ook St. Helena.
Wiki Commons bevat media in verband met Agapanthus praecox. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Agapant, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.