Al-Anfal

Al-Anfâl (Arabies: ٱلْأَنْفَال, "Vrywillige Gawes") is die 8ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 75 ajat, of verse. Dit is 'n Medinese soera, wat beteken dit is vermoedelik in Medina geopenbaar en nie in Mekka nie. Dit is voltooi ná die Slag van Badr. Dit vorm 'n eenheid met die volgende soera, At-Tawbah.

ٱلْأَنْفَال
  Soera 8 van die Koran  
Klassifikasie Medinees
In Arabies Al-Anfâl
Transliterasie Al-An'fal
In Afrikaans "Vrywillige Gawes"
Deel 9-10
Ajat 75
Al-Anfal
Vers 41 van die soera Al-Anfal. Bagdad, omstreeks 1305-1307. (Museum van die Islamitiese Tydperk).

Volgens die vooraanstaande Moslemse filosoof Abul A'la Maududi is die hoofstuk vermoedelik geopenbaar in 2 A.H. ná die Slag van Badr, die eerste verdedigende geveg tussen Mekkane en die inwoners van Medina nadat hulle van vervolging in Mekka gevlug het. Dit bevat 'n uitgebreide oorsig van die slag.

Naam

Die soera word genoem Al-Anfal uit die eerste aja. Die woord beteken eintlik "oorlogsloot".

Verwysings

Skakels

  • Al-Anfal  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.
Vorige soera:
Al-A'raf
Die Koran Volgende soera:
At-Tawbah
Soera Al-Anfal

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DaggaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024AkuutPeter UeberrothGroot VlaktesKarla du PlessisJudas IskariotSewendedagadventismeKoos BekkerJohannes KerkorrelEmfiseemHolocaustLeeuMuggieVergelyking (wiskunde)BrandewynBrandmondsindroomDiarreeCarles PuigdemontChristendomEnsiklopedieDuitse maselsBreingewasMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaVerenigde State van AmerikaMantisGekoördineerde Universele TydDjihadErica BoyerKommunikasieHemelvaartGeografie van Suid-AfrikaLys van slangeMiddeleeuse kookkunsTydLetterkundeMpumalangaOntkiemingRadioYsterHeelgetalMenstruasieEpilepsieAardbewingBrasiliëBeesPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaApostoliese GeloofsendingLys van elemente volgens simboolEjakulasieSkilpadKopieregLys van Suid-Afrikaanse musikanteJapanVergelyking Europese UnieDuitse nasionale rugbyspanPankreasAfrikaanse woordelys en spelreëlsEuropaGrieksGriepNicolas-Louis de LacailleOos-KaapMercuriusNieu-SeelandLimfvatstelselMobutu Sese SekoBasisinkomsteDisinformasieTransistorBootDozi🡆 More