As-Sajdah

As-Sajdah (Arabies: السجدة, "Die Prostrasie") is die 32ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 30 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Dié soera begin met die allegoriese letters (muqattaʿat) Alief, Laam, Miem.

السجدة
  Soera 32 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies As-Sajdah
Transliterasie As-Sadjda
In Afrikaans "Die Prostrasie"
Deel 21
Ajat 30

Opsomming

Die eerste helfte van die soera dek sommige van Islam se teologiese konsepte, insluitende openbaring, God, die skepping van die mens, die opstanding en die oordeelsdag.

Die tweede helfte bespreek 'n vergelyking tussen dié wat hulle voor God prostreer en dié wat van God se tekens wegdraai. Die Kinders van Israel word dan genoem as 'n voorbeeld van mense wat God se leiding volg deur Moses.

Verwysings

Skakels

  • As-Sajdah  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.
Vorige soera:
Lu'kman
Die Koran Volgende soera:
Al-Ahzab
Soera As-Sajdah

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksueel oordraagbare infeksieErns GrundlingSuikerbekkiesGemeenskapsorganisasieWaterGeografie van Suid-AfrikaWoestynChristendomLewerNeurenberg-verhorePriemgetalBlaaskankerWerkloosheidSpysverteringstelselOorlogVersamelnaamMateriaalMosesGodBeroerteSebraCarike KeuzenkampLys van politieke partye in Suid-AfrikaBloedsomloopstelselMisdaadromanRob HersovMuishondWaterbesparing in Suid-AfrikaErdwurmPubiese hareHidroëlektrisiteitPseudowetenskapPampoentjiesMenseregteMiddeloorontstekingKoue OorlogWikimedia-stigtingMaagsweerVaginaKomplementêre kleureGNU-lisensie vir vrye dokumentasieLys van Afrikaanse televisiereekseRenaissanceFisioterapieNasionalismeRugbyHeupvervangingSomerHartaanvalMierleeuAfleiding (taalkunde)Klimaatsverandering in Suid-AfrikaKliniese depressieHoërskool OuteniquaAce MagashuleTrevor NasserGroot vyfGroepsdrukLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandMuskeljaatkatOorstromingPuberteitSpinnekopReg tot ‘n gesonde omgewingSendelingposisieCounter-Strike (videospeletjie)PastoorPrimêre sektor van die ekonomieBeeldspraakJames AlexanderSkildklierProstaatkankerOnderwys in Suid-AfrikaKatoenKunsKoringAustralië🡆 More