Ad-Dhuha

Ad-Dhuha (Arabies: الضحى, Die Glansrykheid Van Die Nag of Die Helder Oggend) is die 93ste soera, of hoofstuk, van die Koran.

Dit bevat 11 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

الضحى
  Soera 93 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies Ad-Dhuha
Transliterasie Ad-Dhoeha, Ad-Doega
In Afrikaans "Die Glansrykheid Van Die Nag"
Deel 30
Ajat 11

Opsomming

Hoewel geleerdes soms daaroor debatteer, word dié hoofstuk beskou as die tweede een wat aan Mohammed onthul is. Nadat die eerste soera, al-Ala'k, ontvang is, was daar geen verdere boodskappe nie en Mohammed het gewonder of hy God mishaag het. Dié soera het die stilte verbreek en Mohammed verseker alles sal mettertyd verstaan word.

Die hoofstuk begin met 'n eed. Dit vra dat die leser voorberei word vir die les wat gaan kom. En dan word onthul dat God gunste aan sy boodkapper bewys.

Skakels

  • Ad-Dhuha  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.
Vorige soera:
Al-Layl
Die Koran Volgende soera:
Ash-Sharh
Soera Ad-Dhuha

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MangelontstekingGeldKultuurLimpopo2024WerkwoordArendWikipediaLetterkundeSelfkonsepMing-dinastieSterGetalDieregeluideAfrikaanse taalleerWapen van Suid-AfrikaKoninkryk (biologie)Afrikaanse WikipediaVaginale kankerSamaritaneLughaweTussenwerpselCeresBTWWindpompDuitse maselsBeginondernemingVraag en aanbodEngelandVlag van Suid-AfrikaGeestesgesondheidGenderReddingskakeDoelwitMasturbasieVerkleurmannetjieLys van Griekse mitologiese figureSomerStressorWaterbesparing in Suid-AfrikaLanseria-lughaweAsiëGriepBorsAlgemene bestuur as sakefunksie in ondernemingsMieliestronkHomofobieSeekoeiAnglo-BoereoorlogRasionale getalPersoonlike voornaamwoordGeleedpotigesPretoriaMapungubweWêrelderfenisgebiedReg tot ‘n gesonde omgewingRookgewoonteSkrikkeljaarChirurgieOlifantSkaakWerkloosheidSkedelStrykysterAmor VittoneSuid-AmerikaNAVOVitamienDoopDriedimensioneelWitbankAndré SchwartzSwartrenosterWêrelderfenisgebiede in Suid-Afrika🡆 More