Ali Imran

Ali ‘Imrân (Arabies: آلِ عِمْرَان, "Die Familie van Amran") is die 3de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 200 ajat, of verse, wat begin met die allegoriese letters (muqatta'at) A.L.M. Dit word uitgespreek Alif Laam Miem.

آلِ عِمْرَان
  Soera 3 van die Koran  
Klassifikasie Medinees
In Arabies Ali ‘Imrân
Transliterasie Al-Imran
In Afrikaans "Die Familie van Amran"
Deel 3-4
Ajat 200
Ali Imran
'n Dubbelbladsy met die begin van die soera "Die Familie van Amran". Uit die Koran van die toekomstige sultan Baibars in 1304. (Britse Biblioteek).

Amran word in Islam beskou as die vader van Maria. Dié hoofstuk is genoem na die familie van Amran, wat Amran; sy vrou, sint Anna; Maria; en Jesus insluit.

Die hoofstuk is vermoedelik die tweede of derde Medinese soera wat geopenbaar is, want dit noem gebeure in die Slag van Bsowel as die Slag van Oegoed. Feitlik alles daarin behoort ook tot die derde jaar van die hidjra, hoewel 'n paar verse omstreeks die 10de jaar van die hidjra geopenbaar kon gewees het.

Verwysings

Skakels

  • Ali Imran  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.
Vorige soera:
Al-Ba'karah
Die Koran Volgende soera:
An-Nisa
Soera Ali Imran

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

UniondaleGBreinRuhan du ToitWerkwoordDieremishandelingOogproblemeAngssteuringPeach van PletzenJohannes HeestersSlotmasjienTutsiPalmsondagGregoriaanse kalenderHipertensieSemenDavid OxleyLetterkundeKubieke meterReënspinnekopAnusBoer Soek 'n VrouSolly OzrovechWikiVangueriopsisHipoteseGeldHartKwaggaKlimaatveranderingJodeEthiopiese kalenderTurksvyBloedsomloopstelselNelson MandelaNazi-DuitslandTandbederfMaroela Media3D-rolprentSoogdierAfkortingLidwoordPankreasKambodjaTuisbladKolonoskopieHangbrugOrgasmeLatynLys van Suider-Afrikaanse soogdiereDie GeloftePriemgetalCarles PuigdemontGeorge BallotSuiderkruisPubiese hareZerilda SteynAnglo-BoereoorlogAnna Bell PeaksDieretuinLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)WiskundeSpekboomGroepsdrukMaagPlettenbergbaaiAalwynLiewe HeksieCleopatra VIIYouTubeGqeberhaLongArendVerduisteringArgentinië🡆 More