Bollywood

Bollywood is die bynaam van die Hindi filmbedryf in Mumbai, Indië.

Herkoms

Die naam Bollywood is 'n samevoeging van Bombay en Hollywood (Bombay is die vorige naam vir Mumbai tot 1996). Dit is, gemeet aan die aantal vervaardigde films, die grootste filmbedryf ter wêreld. Mense kom van oor die hele wêreld om as akteurs by Bollywood te werk.

Films

Bollywood se rolprente word meestal in die Hindi-taal vrygestel, hoewel Engelse onderskrifte gewoonlik verskaf word. Die rolprente is oor die algemeen lewendig, tydloos en musikaal van aard. Die vertel van stories, liefdesverhale en onrus is algemene temas. Die rolprente is nie net gewild in Indië nie, maar geniet ook 'n sekere mate van internasionale aansien.

Bekende akteurs

  • John Abraham
  • Abhishek Bachchan
  • Amitabh Bachchan
  • Mithun Chakravorty
  • Uday Chopra
  • Sunny Deol
  • Ritesh Desmukh
  • Ajay Devgan
  • Sanjay Dutt
  • Govinda
  • Ranveer Singh
  • Vikram Kennedy
  • Aamir Khan
  • Fardeen Khan
  • Saif ali Khan
  • Salman Khan
  • Shah Rukh Khan
  • Zayed Khan
  • Akshay Khanna
  • Shahid Kapoor
  • Tushar Kapoor
  • Amol Gupte
  • Akshay Kumar
  • Ali Zafar
  • Dino Morea
  • Vivek Oberoi
  • Ranir Kapoor
  • Arjun Rampal
  • Hrithik Roshan
  • Sunil Shetty
  • Aftab Shivdasani
  • Arshad Warsi
  • Imran Khan
  • Manoj Bajpai


Bekende aktrises

  • Amrita Arora
  • Vidya Balan
  • Bipasha Basu
  • Sonali Bendre
  • Priyanka Chopra
  • Mahima Chowdhry
  • Kajol Devgan
  • Neha Dhupia
  • Madhuri Dixit
  • Lara Dutta
  • Kareena Kapoor Khan
  • Karisma Kapoor Khan
  • Manisha Koirala
  • Dia Mirza
  • Rani Mukerji


Bekende sangers

  • Sunidi Chauhan
  • Shreya Goshal
  • Kay Kay
  • Bappi Lahiri
  • Udit Narayan
  • Sonu Nigam
  • Himesh Reshammiya
  • Kumar Sanu
  • Shaan (Shantanu Mukherjee)
  • Alka Yagnik


Tags:

Bollywood HerkomsBollywood FilmsBollywood Bekende akteursBollywood Bekende aktrisesBollywood Bekende sangersBollywoodHindiMumbaiRolprent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KransduifNamibiëAnneli van RooyenLys van Griekse mitologiese figureAppendiksWikipediaLys van Europese landeLionel PetersonSuiderkruisKalenderBruin menseJoodse kalenderVersamelnaamNiersteenMIVTrigeminale neuralgieMag (sosiale wetenskappe)LichtenburgDuitse maselsSiembambaOssewaVaginale kankerHipertensieTuisbladWewervoëlsLiesl du ToitHarsBorsVlag van ArmeniëToerismeApostoliese GeloofsbelydenisSiekteKwikstertjieHemelBesemDenneboomLys van persone in die BybelOlifantNazi-DuitslandCanastaPriemgetalGewone luislangShine4KankerTonteldoosDe AarAs Aventuras de Gui & EstopaHulpwerkwoordAartappelVerenigde State van AmerikaOudtshoornDiepaartromboseGeografie van Suid-AfrikaBiologieBouwer BoschKolitisKlipwerfJapie GreylingInfeksiePaddaLetterkundeSaharaProteasBesoedelingGeskiedenis van die BoererepubliekeBloukraanvoëlRuhan du ToitYouTubeRocco SiffrediTheuns JordaanNarsismeAfrikaanse WikipediaPofadder (slang)Lipstiek DipstiekMediaWikiBredasdorpSkarlakenkoors🡆 More