Ethiopiese Kalender

Die Ethiopiese kalender (Amharies: ye'Ītyōṗṗyā zemen āḳoṭaṭer) is die belangrikste kalender wat in Ethiopië in gebruik is, en is gelyk aan die liturgiese jaar van die Eritrees-Ortodokse Kerk, waar hierdie kalender as die Ge'ez kalender bekend staan.

Die tydrekening is gebaseer op die ouer Alexandrynse of Koptiese kalender, wat weer op die nog ouer Egiptiese kalender gebaseer is. Net soos die Juliaanse kalender het die Ethiopiese kalender elke vier jaar (sonder uitsondering) 'n aantal dae oor en begin die jaar volgens die Juliaanse kalender op 29 Augustus of 30 Augustus.

Tags:

29 Augustus30 AugustusAmhariesEritrees-Ortodokse KerkEthiopiëJuliaanse kalenderLiturgiese jaar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LidwoordIoonNederduitse Gereformeerde Kerk20ste eeuTamboraErfenisdag (Suid-Afrika)Anale kankerCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaTurkyeOopbroninhoudTuberkuloseChristendomRugbywêreldbeker 2023Wiki CommonsRina HugoPretoriaKlimaatsverandering in AfrikaElon MuskAtoomBewussynBlaarBloutongsiekteOntwerpHartversakingAkroniemSwart nasionalismeGawes van die Heilige GeesEskomKameelperdSeekoeiHoofstadAppel (sanger)Stam (taalkunde)KarooKompasDuitsKangaroeBorsLys van Nederlandse skildersWinterHemelvaartsdagMusieksimboleDrakensbergeKappie (skryfteken)HondKoue OorlogPinksterBerghaanInligtingLieweheersbesieHeks van HexrivierNic de JagerProvinsies van Suid-AfrikaAarverkalkingSonnestelselReënspinnekopGroepsgebiedewetNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAustraliëFrankrykIronieBreinvliesontstekingHidroëlektrisiteitRussiese inval in Oekraïne sedert 2022BywoordLys van chemiese elemente volgens atoomgetalDesmond TutuErfenishulpbronHerpes simplexVerenigde State van AmerikaVlekvrye staalKortverhaalLoodGevolge van aardverwarming op oseane🡆 More