Al-Mumtahana

Al-Mumtahana (Arabies: الممتحنة, "Die Vrou Wat Ondervra Word") is die 60ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 13 ajat, of verse, en is vermoedelik in Medina aan Mohammed geopenbaar.

الممتحنة
  Soera 60 van die Koran  
Klassifikasie Medinees
In Arabies Al-Mumtahana
Transliterasie Al-Moemtahana
In Afrikaans "Die Vrou Wat Ondervra Word"
Deel 28
Ajat 13

Opsomming

Die eerste verse waarsku Moslems om nie verbintenisse aan te knoop met die vyande van God nie. Vers 4-6 noem Abraham as 'n model hiervoor, want hy het hom van die heidene in sy eie stam gedistansieer, selfs sy eie vader. Vers 7-9 verklaar die moontlikheid dat Moslems en hulle eertydse vyande beter verhoudings kan hê as laasgenoemde nie teen die Moslems se geloof veg nie. Dié verse verskaf die basis van die verhouding tussen Moslems en nie-Moslems in die Koran: Die basiese verhouding is vrede, tensy die Moslems aangeval word of oorlog geregverdig is om hulle goedsdiens te beskerm.

Verwysings

Skakels

  • Al-Mumtahana  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.
Vorige soera:
Al-Hashr
Die Koran Volgende soera:
As-Saff
Soera Al-Mumtahana

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StockholmMesopotamiëLionel PetersonSirkelWaldemar SchultzLys van kleureWhitey BassonWikipediaDramaJesus van NasaretFamilie (verwantskap)EnsiemDeon GrootAktuarisMantisInsolasieLionel MessiDisinformasieRefentse MorakeGenreGamelanGlenys LynneVlermuisBeroerteWikinewsLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameLys van Griekse mitologiese figure4 AugustusTuisbladAdam TasA.J. ApplegateProtestantismeBreinMensKrokodilGetalLianie MayKrugerwildtuinVolstruisMielieKolitisSean CombsAardbewingPubiese hareKappie (skryfteken)Emily HobhouseKonjunktivitisWynand StrydomWikisourceGalblaas.ghMaanKoos BekkerXhosaCyrillus en Methodius.nuVolkekundeHeilige SaterdagJohan StemmetPosseëlAntoniemTrigeminale neuralgieWortelGrondHerpes simplexMilitêrUS AirwaysPretoriaKatHondsdolheidGianna Michaels🡆 More