Abraham In Islam

Ibrahim (Arabies: إبراهيم ʾIbrāhīm), bekend as Abraham in die Hebreeuse Bybel, word in Islam erken as ’n profeet en boodskapper van Allah.

Die Koran hou Abraham voor as ’n "voorbeeld van deug: gehoorsaam aan Allah, opreg, nie een van die heidene nie". In hierdie sin word Abraham beskryf as verteenwoordigend van die "oermens in universele oorgawe aan die Goddelike Werklikheid voor die verbrokkeling daarvan in godsdienste wat van mekaar geskei word deur verskille in vorm".

Abraham In Islam
Abraham se senotaaf in die Ibrahimi-moskee (Grot van die Patriarge) in Hebron.
ʾIbrāhīm
إبراهيم
Abraham
Islamitiese profeet
Abraham In Islam
Die naam ʾIbrāhīm in Islamitiese kalligrafie,
gevolg deur "vrede vir hom".
Plaaslike naam  إبراهيم
Gebore  c. 2510 VH (c. 1813 v.C.)
’Ūr Ḵaśdîm, Galdea
Oorlede  c. 2335 VH (c. 1644 v.C.)
(op sowat 175 jaar)
Hebron, Wesoewer
Laaste rusplek  Ibrahimi-moskee
Familie
Gade  Hajar (Hagar), Sara
Kinders  Ismaʿil (Ismael), Iṣḥaq (Isak)

Die Islamitiese fees Eid-oel-Adha word gevier ter ere van Abraham se dapperheid, en Moslems neem deel aan die hadj na die Kaäba, wat hulle glo deur Abraham gebou is.

Moslems glo Abraham het in dié tyd die leier van die regverdiges geword en dit is van hom dat die mense van die Arabiese Skiereiland en Israel afstam. Hy het ’n belangrike rol gespeel om Arabië en Kanaän van afgodery te suiwer. Hy het albei plekke geestelik gereinig en die huise van aanbidding daar fisiek heilig gemaak. Abraham en sy seun Ismail (Ismael) het ook die bedevaart ingestel.

Verwysings

Eksterne skakels


Profete van Islam, soos in die Koran genoem. Abraham In Islam 
ʾĀdam Iederies Nūḥ Hüd Salih Ibrāhīm Loet Ismāʿīl Iṣḥāq Yāqub Yūsuf Ajjoeb
آدم ادريس نوح هود صالح إبراهيم لوط اسمعيل اسحاق يعقوب يوسف أيوب
Adam Henog Noag Eber Selag Abraham Lot Ismael Isak Jakob Josef Job

Suayb Mūsa Haroen Dhoelkifl Dawud Süleyman Iljas Al-Yasa Yunus Zakarija Jahja ʿĪsā Mohammed
شعيب موسى هارون ذو الكفل داود سليمان إلياس اليسع يونس زكريا يحيى عيسى
Abraham In Islam 
Mohammed
Jetro Moses Aäron Esegiël Dawid Salomo Elija Elisa Jona Sagaria Johannes Jesus

Tags:

AbrahamAllahArabiesBybelDeugIslamKoran

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mane van GalileiBosvarkSendelingposisieBTWGipsUnie van Suid-AfrikaElandréWaterstofKlem-in-die-kaakArmoedeverligtingRelatiwiteitsteorieYstertydperkEkologieCristiano RonaldoAdolf HitlerSpeelkaartWerkwoordPuberteitVormWolfMaagPseudowetenskapKunsmatige algemene intelligensieGenitale vratKonjunktivitisOos-KaapAnilingusLionel MessiAnglo-BoereoorlogOm-te-infinitiefkonstruksieAppel (sanger)AardverwarmingWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaStikstofMoslemDieregeluideEmfiseemEkonomie van Suid-AfrikaTierLys van kinderspeletjiesGewone breukeBorskankerFrankrykOlifantRenosterAtmosfeerHomofoonSelfkonsepSeevlakstygingNag van die lang messeDubbelpuntKaaps-Hollandse stylHindoeïsmeBysteekSuurstofYsterDomkragHokkieLys van Nederlandse skildersKarakteriseringMaatskappyThe CranberriesRacheltjie de BeerBank (finansiële instelling)SamestellingSelfoonNierversakingVoëlDuitse maselsHorlosieAlliterasieLettergreepCarles PuigdemontLimfvatstelsel🡆 More