Lianie May: Suid-Afrikaanse sangeres

Lianie May (gebore Lianie Oosthuizen; 2 Augustus 1976) is 'n Afrikaanse sangeres.

Lianie May
GeboortenaamLianie Oosthuizen
Gebore2 Augustus 1976 (1976-08-02) (47 jaar oud)
Vereeniging, Suid-Afrika
Beroep(e)Sangeres
Jare aktief2007 – nou
EtiketteMOZI-rekords
Webwerfwww.lianiemay.co.za Edit this at Wikidata

Lianie is in Vereeniging gebore, en het op 'n plaas by Oranjeville grootgeword, waar sy en haar man deeltyds met beeste boer. Sy matrikuleer in 1994 aan die Afrikaanse Hoërskool Sasolburg.

Na 'n optrede van Eden op Oranjeville het Lianie vir hulle 'n oudisie in 'n kleedkamer afgelê. Johan Vorster en Sean Else het haar toe genader om by Mozi-rekords aan te sluit, waarna sy haar debuut-CD in 2007 uitgereik het.

Haar liedjie Pretoria was geruime tyd op Radio Rippel se top-20. Sy is in September 2017 ná 'n 10 jaar lange verlowing met haar bestuuder, Barry Lubbe, getroud. Haar pa, Niccie Oosthuizen, is in 2015 weens longkanker oorlede. Sy woon nou in Pretoria.

Albums

  • Vergeet My Nie (2007)
  • Kersfees Met Lianie (2008)
  • Boeremeisie (2009)
  • Bonnie En Clyde (2012) (met Jay)
  • Lank Lewe Die Liefde (2011)
  • Naweek Lyfie (2014)
  • Vir Liefde (2015) (met Jay)
  • Iemand Om Lief Te Hê (2017)

Filmografie

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Lianie May AlbumsLianie May FilmografieLianie May Sien ookLianie May VerwysingsLianie May Eksterne skakelsLianie May19762 AugustusAfrikaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoggelmanderStereotipeVerkragtingTobie CronjéIndiese OseaanVleilandMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaPeach van PletzenModeontwerpAllan BoesakMondLys van medisinale kruieAfrikaanse taalleerCSSErektiele disfunksieGNU-lisensie vir vrye dokumentasieGriepDierKoolhidraatGrootste rampe in Suid-AfrikaAmandelSomerShakaLourensrivierGeslagsgelykheidNierversakingKankerDulcie van den BerghSpysverteringstelselNiersteenEmosieAppendiksMenstruasieLandbou in Suid-AfrikaInfeksieSkisofrenieOrthopteraWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaErns GrundlingDroomErfenisBeesNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKatoenMynbouBaarmoederWet op Bantoe-onderwysJode in Suid-AfrikaOorstromingSelSeksueel oordraagbare infeksieLys van bekende Suid-AfrikanersRicus NelSwaweldioksiedAfrikaansMisdaadDoopProvinsies van Suid-AfrikaVlagterminologieAfkortingPaasfeesWet op NaturellengrondAtoomVryheidsdagHomofoonSirkusAfleiding (taalkunde)Wayde van NiekerkBesoedelingSosiale mediaGeskiedenis van die Verenigde State van Amerika🡆 More