Wynand Strydom

Wynand Strydom (gebore Wynand Wilhelm Strydom op 24 November 1975 in Pretoria) is 'n Afrikaanse sanger met 'n diep basstem.

Hy matrikuleer in 1993 van die Hoërskool Oos-Moot. Van sy treffers sluit in Katrina en Sally Williams Nougat.

Wynand Strydom
GeboortenaamWynand Wilhelm Strydom
Gebore24 November 1975 (1975-11-24) (48 jaar oud)
Pretoria, Suid-Afrika
Beroep(e)Sanger
InstrumenteStem
Webwerfwynandstrydom.co.za

Strydom is op 4 April 2010 met sy verloofde en medesanger Chereé in die eg verbind.

Diskografie

  • Wynand & Chereé (3 CD stel)
  • Vasgevang In My, 2008 MAROELA
  • Dit is ons lewe, saam met Chereé, 2007 LEO MUSIEK/FANTASIA
  • Pyltjies innie sand CD/boek, saam met Francis Grobler, 2007 GRIFFEL MEDIA
  • Pamperlang, 2006 MAROELA
  • Koos wie?, MAROELA
  • Anders & Hoekom 2CD, MAROELA
  • Anders, 2003 MARGO BOOKS

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Wynand Strydom DiskografieWynand Strydom VerwysingsWynand Strydom Sien ookWynand Strydom Eksterne skakelsWynand Strydom197524 NovemberAfrikaansMootPretoria

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreingewasDierAngssteuringWolfBreinvliesontstekingTelevisieAardeProstaatklierTegnologieEiffeltoringPerdNaaldekokerAborsieSlag van BloedrivierHoofstadNuwe TestamentSharpeville-slagtingEkotoerismeBevolkingsafnameFrederik Willem de KlerkRobbeneilandHerfsMagsverheffingEngelsIngrid JonkerKonsentrasiekampVlag van Suid-AfrikaEnsiklopedieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAfro-AmerikanersBernice WestTussenwerpselJohannesburgBloemfonteinGeslagBybelMiddeloorontstekingGeskiedenis van AfrikaansLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSelfoonAardbewingKimberleyPlaattektoniekWetenskaplike klassifikasieDriedimensioneelBlack SashViëtnamTrekarbeidGeboorteTsoenamiHolocaustWerkwoordVerenigde KoninkrykSaartjie BaartmanJacques LootsFinale OplossingDialoog in fiksieMagnetismeChloorChristiane JaccottetSamestellingLyfstraf in skoleKwame NkrumahDiatomiese molekuulVennootskapAarverkalkingEnkelvoudige sinVerkleurmannetjieLimpopo (rivier)MaanDonderstormAkuutRooikatRoofvoëlAdolf HitlerPinkster🡆 More