Karla Du Plessis

Karla du Plessis is die jongste dogter van die Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Koos du Plessis.

Koos het die lied "Karla" oor haar gesing. Sy is ’n sangeres en liedjieskrywer in eie reg. Op haar eerste twee albums sing sy liedjies van haar pa. Op die album "Woordeloos" sing sy saam met hom "As jy my kon volg", waar die stemme digitaal saamgestel is. Saam met Theuns Jordaan sing sy die lied "Wie weet", wat die temalied van die TV-program Jopie Adam was. Vir haar derde album, "Steeds op vrye voet", is sy bekroon vir die beste album deur 'n sangeres.

Karla du Plessis
GeboreOnbekend
Beroep(e)Sangeres
EtiketteKarla du Plessis Produksies

Diskografie

Verwysings

Sien ook

Tags:

Koos du PlessisSuid-AfrikaanseTheuns Jordaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vlag van Suid-AfrikaSuikersiekteBevolkingsafnameBewussynKRieldansBloemfonteinKaapse florarykGroot GatSeksuele penetrasieLettergreepWoordsoortFaf de KlerkSteve BikoMisdaadromanSkuinsstreepPersFabelGeslagWaterstofPinksterOopbroninhoudSirkelSinkFacebookGenitale vratWolkVrouBreinvliesontstekingVratWikiquoteSokkerHoofkarakterDirekte en Indirekte redeTrigeminale neuralgieAfro-AmerikanersJavaScriptEkostelselNeurenberg-verhoreTekstielBloedsomloopstelselFranse RewolusieSout (chemiese stof)Menslike skeletMusieksimboleInflasieTussenwerpselSimboolFotosintesePaarl GimnasiumRumatiekJuan Antonio VillacañasVaginaToestand van materieKunsmatige intelligensieAfrikaanse taalleerKoorsblaarWortelDemi Lee MooreKarakteriseringPikkewynSkaapWitbloedselGemeenskapsorganisasieMieliestronkWiskundeByBateJan-Willem BreureHorlosieVaginale kanker🡆 More