Gravis

'n Gravis of gravisaksent ( ` ) is 'n diakritiese teken wat as 'n skuinsstrepie bo-op 'n letter (slegs vokale) geplaas word.

À à
È è
Ì ì
Ò ò
Ù ù

Die strepie loop van links bo na regs onder. Dus lê dit agteroor.

Dit word gebruik ter wille van uitspraak. Die woord word standaard so gespel, anders as met 'n akuutaksent wat gebruik word om 'n woord in 'n sekere konteks uit te lig.

Name soos André is egter 'n uitsondering op die reël: "André" word altyd met die aksentteken gespel, maar 'n akuut-aksentteken word gebruik, nie 'n gravis nie.

Voorbeelde

  • dè, hè, nè
  • appèl
  • crèche
  • première

ASCII kodes

Kleinletters Hoofletters
à 133 / 0225 À 0192
è 138 / 0232 È 0200
ì 141 / 0236 Í 0204
ò 149 / 0242 Ò 0210
ù 151 / 0249 Ù 0217

Hou die Alt-sleutel in terwyl hierdie syfers ingesleutel word.

In Microsoft Word kan jy Ctrl en ` druk en dan die letter.

'n Ander alternatief is ook om op die Windowsknoppie links onder te druk en in die soekblokkie "character" te tik en enter te druk. Daar kan feitlik enige simbool verkry word.

Kyk ook

Tags:

Vokaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Spelerposisies in rugbyAnette EngelbrechtNarsistiese persoonlikheidsteuringTatoeëermerkMenstruasieNagapiePampoentjiesNetbalKliniese depressieAppendiksKhoikhoiKweekhuiseffekLionel PetersonRatelBreingewasBelvidere Holy Trinity-kerkMaagsweerVratNiemetaalEreksieBloedvergiftigingRenaissanceLys van konings van IsraelRudi ClaaseVrouAtlantiese OseaanHipoteseTennisDigtheidMenseregteHeks van HexrivierBergen-Belsen-konsentrasiekampSeksismeYstervarkHoenderEnkelvoudige sinMantisWet op NaturellengrondHeidelberg, GautengSteve HofmeyrRieldansAngina pectorisManie JacksonInfeksieKoringSokkerWieg van die MensdomLys van veltoestandeKletsrymKakiebosLys van politieke partye in Suid-AfrikaMauritiusWikipediaVarkDawidJan-Willem BreureChloorGlobaliseringGasKasteel die Goeie HoopTrekarbeidElektriese geleierGNU/FDL-lisensieEugenetikaKaapstadWolkHomofoonMenseregtedagLys van landeBruin menseKrugerwildtuinHulpwerkwoordPesachFiksieMagda van BiljonMeningsverskil oor aardverwarmingVermont🡆 More