Maleiers

Die Maleiers (Maleis: Melayu, Jawi: ملايو) is 'n etniese groep van Austronesiese mense in Suidoos-Asië wat oorwegend in die Maleise Skiereiland, die oostelike Sumatra en die kus van Borneo woon, asook al die kleiner eilande van die Maleise argipel – gebiede wat gesamentlik as die Maleise wêreld bekend staan.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep in Suidoos-Asië. Vir die etniese groep in Suid-Afrika, sien Kaapse Maleiers en vir die taal, sien Maleis.

Hierdie plekke is vandag deel van die moderne nasies van Maleisië, Indonesië, Singapoer, Broenei en die suide van Thailand. Daarbenewens leef Maleiers veral in Suid-Afrika (Kaapse Maleiers), Sri Lanka, Australië, die Verenigde Koninkryk en Mianmar.

Maleiers
Melayu
ملايو
Maleiers
Maleiers by 'n huwelik.
Totale bevolking: ca. 25 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Maleisië Maleisië 14 749 378

Vlag van Indonesië Indonesië 5 365 399
Vlag van Thailand Thailand 1 964 384
Vlag van Singapoer Singapoer 653 449
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika ~200 000
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka 40 189
Vlag van Australië Australië 33 183
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk ~33 000
Vlag van Mianmar Mianmar ~27 000

Taal: Maleis en Indonesies
Geloofsoortuiging: Maleiers Soennitiese Islam
Verwante etniese groepe: Kaapse MaleiersJavaneSoendanese
Maleiers
'n Maleise huwelik in Singapoer

Maleiers gebruik oorwegend die Austronesiese tale Maleis en Indonesies en is verwant aan etniese groepe soos die Balinese, Javane, Madurese en die Soendanese. Hulle is aanhangers van die Soennitiese Islam.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AustraliëAustronesiese taleBorneoBroeneiEtniese groepIndonesiëKaapse MaleiersMaleisMaleise SkiereilandMaleise argipelMaleisiëMianmarSingapoerSri LankaSuid-AfrikaSuidoos-AsiëSumatraThailandVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Baardskeerder-spinnekopMenseregtedagRyno HattinghBorskankerKiewieteHoofpynPaasfeesKindermishandelingAgorafobieJavaScriptPussy RiotAfrikaanse TaalmonumentLys van nedersettings in Suid-AfrikaBeesOnderwysVoedingSuurstofSteve BikoVaste stofSharpeville-slagtingVersamelnaamDemokrasieBeaufortskaalLys van myne in Suid-AfrikaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVaginaSirkelJode in Suid-AfrikaLionel PetersonAkker van der MerweLys van politieke partye in Suid-AfrikaGeldGerda SteynLys van Afrikaanse skrywersSeksuele penetrasieSelfoonRobert SobukweGrondwetIP-adresBipolêre gemoedsteuringSewe wonders van die wêreldSuikerbekkiesSkildklierSnaarinstrumentRuslandVerkleinwoordEksodus (uittog)BywoordLys van visseLiewe HeksieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaPersoon (taalkunde)RooibokBeroerteGroot vyfFrankrykNaaldekokerAnglo-BoereoorlogMasturbasieBeeldspraakLetterkundeEjakulasieJeuksiekteBreinvliesontstekingOorkruipersAnilingusSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994PersoonlikheidNasionale VrouedagHerpes simplexNeurenberg-verhoreProstaatkankerKoos BekkerHomoseksualiteitLeonardo da VinciAppel (sanger)🡆 More