Toyota Quantum

Die Toyota Quantum is 'n minibus van die Japannese motorvervaardiger Toyota.

Die Quantum is spesiaal ontwerp deur Toyota Suid-Afrika as 'n verbeterde Toyota HiAce vir bemarking aan die taxibedyf, waar dit baie gewild is. Die Quantum en die nuwe Ses'fikile Quantum beklee die eerste plek as die besverkoper mensvervoerder in Suid-Afrika.

Toyota Quantum
Toyota Quantum
Oorsig
Ook genoem Toyota HiAce
Produksie 2000–tans
Montering Vlag van Suid-Afrika Toyota Suid-Afrika, Prospecton, Durban
Bakwerk en onderstel
Bakstyl Minibus
Uitleg Voorenjin, agterwieldryf
Spesifikasies
Enjin(s) 2.7 L 111 kW Toyota I4 petrolenjin
2.5 L 89 kW Toyota I4 dieselenjin
Ratkas 5-gang handrat
Lengte 4695–5380 mm
Breedte 1695–1880 mm
Hoogte 1980–2285 mm
Asafstand 2162–3110 mm

Die Quantum is nie in die Verenigde State, Kanada of Europa beskikbaar nie.

Die prys van 'n nuwe Quantum in Suid-Afrika wissel tussen R209 900 en R290 100. Standaardfunksies sluit in die Quantum immobiliseerder, Toyota Care Microdot stelsel, lugversorging, sentrale sluiting, remhulp, sluitweerremme, sitplekgordels vir bestuurder en alle passasiers, radio met CD-speler en verdonkerde kantvensters in die kajuit.

Verwysings


Tags:

JapanSuid-AfrikaToyotaToyota HiAce

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KwaZulu-NatalSuid-Afrikaanse PolisiediensSuid-Afrikaanse InkomstediensOos-KaapAndré SchwartzMisdaadVoedingOrale seksAarde se atmosfeerBloedvergiftigingSlaapapneeVolksrepubliek ChinaNatuurbewaringGrasfamilieLys van lande volgens bevolkingAllergieMuskeljaatkatSmaakOntsteking (geneeskunde)Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lys van Suid-Afrikaanse skrywersTrappe van vergelykingTongaanse nasionale rugbyspanSlag van Cuito CuanavaleApostoliese GeloofsendingDachshundKnopiespinnekopDuitse perdebyBloemfonteinHeilige SaterdagMaagErica BoyerMenstruasieFredi NestSteve HofmeyrAnneli van RooyenCristiano RonaldoSusan CoetzerBaarmoederEucalyptusVerkleurmannetjieRefentse MorakeKopieregKlein vyf diereDulcie van den BerghBeroerteSuurstofDigvormKoolhidraatKolonoskopieWillie EsterhuizenVermaakRegardt van den BerghRooibokOekraïneKinkhoesEnsiklopedieSkoonma-se-tongSarah Rose KarrKolorektale kankerDeon MeyerSeekoeiRooiwaterKlankverskynselsLika BerningTobie CronjéBateRenier van RooyenGeografie van Suid-AfrikaVolkekundeGoogle TranslateEthiopië🡆 More