Uri

'n URI (Engels vir Uniform Resource Identifier) is 'n kompakte string karakters wat 'n netwerkbron identifiseer of daarna verwys.

Die hoof doel van die verwysing is om bronne op 'n netwerk, tipies oor die Wêreldwye Web, te kan opsoek.

URL vs. URN

Uri 

'n URI kan geklassifiseer word as 'n URL (Uniform Resource Locator), 'n URN (Uniform Resource Name) of selfs beide.

Mens kan aan 'n URN dink as 'n persoon se naam, terwyl 'n URL na die persoon se adres sal verwys. Die URN definieer die bron se identiteit terwyl die URL 'n metode bied om dit op die netwerk te vind.

  • 'n URN is 'n URI wat slegs as 'n (unieke) naam gebruik word, maar nie sê hoe en waar die bron gevind kan word nie. As voorbeeld is urn:isbn:0-486-27557-4 'n unieke verwysing na 'n boek, maar bevat geen inligting oor hoe of waar dit gekry kan word nie.
  • 'n URL is 'n URI wat beide die ligging en benaderingswyse van 'n bepaalde bron ("resource") definieer. 'n Tipiese voorbeeld van 'n URL vir bovermelde boek kan moontlik file:///C:/MyDokumente/RomeoEnJuliet.pdf wees (ligging: lokale rekenaar; metode: gewone lêer wat oopgemaak kan word).

Voorbeelde

Absolute URI's

URI-verwysings

  • http://voorbeeld/resource.txt#frag01
  • http://erens/absolute/URI/met/absolute/verwysing/na/teks.txt
  • /relatiewe/URI/met/absolute/verwysing/na/teks.txt
  • relatiewe/pad/na/bron.txt
  • ../../../teks.txt
  • teks.txt
  • /teks.txt#fragment01
  • #fragment01

Tags:

Uri URL vs. URNUri VoorbeeldeUriEngelsWêreldwye Web

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PornografieLys van politieke partye in Suid-AfrikaBosluisbytkoorsVigsN.P. van Wyk LouwHoofletterGeslagsgelykheidHoenderOlifantSkooluniformAfrikaansHoofstadStollingsgesteenteOman AirBoeddhismeIdioomLien se lankstaanskoeneMIVLys van elemente volgens simboolMuishondSuiwelprodukWynHamburgerGrondsoorteSomerHoërskool Sentraal, BloemfonteinVloeistofLys van kinderspeletjiesMierleeuCarike KeuzenkampLys van woestynePiesangLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandGeskiedenis (vakgebied)Suid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHartaanvalGemeenskapFranse RewolusieEkostelselVideoKunsmatige algemene intelligensieAbstraksie (rekenaarwetenskap)KlimaatveranderingKolonisasieSterMaanHuisvliegDesmond TutuStaalBerlynse MuurInflasieMandalaSkaapHutsmerkSikloonMosesOogproblemeVingerseksProteaPeach van PletzenHartversakingPerdLys van bekende Suid-AfrikanersOlimpiese Somerspele 2024Vaste stofSlawerny in Suid-AfrikaAfleiding (taalkunde)Adolf HitlerTweede WêreldoorlogPersoon (taalkunde)Periodieke tabelMenstruasieMoedersdagHokkieMond🡆 More