Sjibbolet

Die woord Sjibbolet word vandag gebruik as enige gewoonte of tradisie, gewoonlik 'n keuse van frasering of selfs 'n enkele woord, wat een groep mense van 'n ander onderskei.

Sibboleths is deur die geskiedenis heen in baie samelewings gebruik as wagwoorde, eenvoudige maniere om self te identifiseer, om lojaliteit en affiniteit te kenne te gee, om tradisionele segregasie te handhaaf, of om werklike of waargenome bedreigings te beskerm.

Oorsprong

In Rigters 12 word die woord Sjibbolet as 'n kodewoord gebruik:

(5)Die manne van Gilead het die Jordaandriwwe na Efraim toe beset, en wanneer 'n Efraimitiese vlugteling sê: “Ek wil deurgaan,” sê hulle vir hom: “Jy is 'n Efraimiet.” As hy sê: “Nee, ek is nie,” (6)sê hulle vir hom: “Sê 'n bietjie: Sjibbolet,” maar dan sê hy: “Sibbolet,” want hy kan dit nie reg uitspreek nie. Dan gryp hulle hom en maak hom daar by die Jordaandrif dood. In daardie tyd het daar twee en veertig duisend man van Efraim gesneuwel.

Indien 'n persoon "Sjibbolet" kon sê wat hy vriend. As hy egter "Sibbolet" gesê het, was hy vyand.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse woordelys en spelreëlsAardverwarmingDramaJohan StemmetSiembambaBaardskeerder-spinnekopLys van politieke partye in Suid-AfrikaMenslike seksuele gedragHolocaustOntsteking (geneeskunde)BakterieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeEucalyptusGewone tarentaalNardusKappie (skryfteken)Jacques LootsMensJan van RiebeeckDissipel vir wie Jesus baie lief wasDonker materieOrtopedieTongGroot TrekEier (biologie)ArabiesInsekNazi-DuitslandWynsteenGordelroosIdioomMartin BesterDanie du ToitWayde van NiekerkOraniaAngkor WatDoopAfkappingstekenHannes van WykHomoniemHeupAnale kankerSally EsterhuizenNazi-saluutGenesisGriepNAVOOutismeInstagramDagroofvoëlsHartversakingKarpaletonnelsindroomSkoenlapperAngina pectorisHennie MaasBeroerteHeilige SaterdagVlag van AfghanistanHelm (geboorte)Guillain-Barré-sindroomAsmaEthiopiëMarsBysteekChristeneKolonoskopieWortelkanaalSinoniemAfghanistanRooiwaterAfrikanersGeurmiddelSolidariteitErfenis🡆 More