Noag In Islam

Nûḥ ibn Lamech ibn Methuselah (Arabies: نوح Nūḥ), bekend as Noag in die Ou Testament, word in Islam beskou as ’n profeet van Allah.

Hy is ’n baie belangrike persoon in die Islamitiese tradisie omdat hy een van die eerste profete is wat Allah aan die mens gestuur het.

Nūḥ
نوح
Noag
Islamitiese profeet
Noag In Islam
Die naam Nûḥ in Islamitiese kalligrafie,
gevolg deur "vrede vir hom".
Ander name  Nûḥ ibn Lamech ibn Methuselah
Gebore  Mesopotamië
Oorlede  Op 950 jaar
Laaste rusplek  Graftombe van Noag
Bekend vir  Noag se ark
Opvolger  Sem
Familie
Kinders  Sem, Gam, Jafet en nog ’n seun volgens die Koran

Noag se sending was om ’n bose wêreld te red wat in sonde verval het. Hy moes vir die mense preek dat hulle afgodery moes los en die Een God moes aanbid. Hulle wou egter nie na Noag luister nie en eindelik het hy opdrag gekry om die ark te bou voor die Sondvloed waarin al die sondige mense dood is – ook Noag se vierde seun (sonder naam) wat in die Koran genoem word.

Noag was 950 toe hy sterf. Daar is ’n hele soera in die Koran wat aan hom gewy en na hom genoem is.

Notas

Verwysings

Eksterne skakels


Profete van Islam, soos in die Koran genoem. Noag In Islam 
ʾĀdam Iederies Nūḥ Hüd Salih Ibrāhīm Loet Ismāʿīl Iṣḥāq Yāqub Yūsuf Ajjoeb
آدم ادريس نوح هود صالح إبراهيم لوط اسمعيل اسحاق يعقوب يوسف أيوب
Adam Henog Noag Eber Selag Abraham Lot Ismael Isak Jakob Josef Job

Suayb Mūsa Haroen Dhoelkifl Dawud Süleyman Iljas Al-Yasa Yunus Zakarija Jahja ʿĪsā Mohammed
شعيب موسى هارون ذو الكفل داود سليمان إلياس اليسع يونس زكريا يحيى عيسى
Noag In Islam 
Mohammed
Jetro Moses Aäron Esegiël Dawid Salomo Elija Elisa Jona Sagaria Johannes Jesus

Tags:

AllahArabiesIslamNoagOu Testament

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksRefentse MorakeWayde van NiekerkWaterstofMenslike seksuele gedragHeupvervangingNarsistiese persoonlikheidsteuringPornografieDieregeluideBokmakierieArabiesKlavierSuid-AfrikaSwitserlandMantisNeologismeGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTradisionele literatuurJagluiperdVlinderByMateriaalLeonardo da VinciSlag van Cuito CuanavaleKaliforniese KanaaleilandeGeldPeriodieke tabelBesoedelingJaarISO 3166-2DoopJak de PriesterHamilton WesselsRookgewoonteStereotipeKlawers (speelkaarte)Janie du PlessisVergelykings (taalkunde)WiskundeDesmond TutuWetenskaplike klassifikasieDaggaZack du PlessisSelLourensrivierLys van politieke partye in Suid-AfrikaPuberteitSeksposisieWaterpokkiesTelefoonMiskruierErfenisdag (Suid-Afrika)AngssteuringKatoenBelastingOnderhandelinge om apartheid te beëindigKinderregteGeslagsregister vanaf Adam tot JesusGautengAlice MunroSpelerposisies in rugbyLiefdeSharpeville-slagtingMetafoorMetaalGraatjiemeerkatMiddelmisbruikEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSeksuele stimulasieInflasieLeierKasteel die Goeie HoopKlein vyf diereRudi ClaaseHomoniemByeboerdery🡆 More