1927: Jaar

◄ ◄ | ◄ | 1922 | 1923 | 1924 | 1925 | 1926 | ◄ 1927 ► | 1928 | 1929 | 1930 | 1931 | 1932 | ► | ► ►

1927
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1927
1927: Jaar Kalenders  
1927: Jaar
Charles Lindbergh
Gregoriaanse kalender 1927
MCMXXVII
Ab urbe condita 2680
Armeense kalender 1376

ԹՎ ՌՅՀԶ

Chinese kalender 4623 – 4624

癸寅 – 甲卯

Ethiopiese kalender 1919 –1920
Hebreeuse kalender 5687 – 5688
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1982 – 1983
- Shaka Samvat 1849 – 1850
Irannese kalender 1305 –1306
Islamitiese kalender 1346 –1346


Die jaar 1927 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 27ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • 20 Mei – Teen 7:52 vm vertrek Charles Lindbergh vanaf Roosevelt veld in Long Island, New York op die wêreld se eerste solo ononderbroke vlug oor die Atlantiese Oseaan (hy land by Le Bourget-vliegveld in Parys teen 10:22 nm die volgende dag).
  • 29 Junie – Die eerste toetslopie van Wallace Turnbull se verstelbare-hellingshoekskroef vind plaas.
  • Die moderne Italiaanse koffiemaatskappy, Lavazza, word gestig.

Geboortes

Sterftes

Tags:

18271917192219231924192519261928192919301931193219372027

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WêreldboekedagOlimpiese Somerspele 2012Motorvoertuig16 NovemberSuurstofTierGasAl-FatihaSlangSelfoonRugbywêreldbeker 2023LatynVennootskapGoogle TranslatePlae van EgipteStilleweLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsEnkelvoudige sinMadison IvyKunsDolfynNag van die lang messeLente22 NovemberPrimêre sektor van die ekonomieNierSeksposisieCovid-19-pandemieKoppeltekenGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogGeletterdheidJapie GreylingLys van chemiese elemente volgens atoomgetalGrondBalletKompasVaginale kankerKlimaatveranderingApartheidMaatskappyTswanaSteve BikoKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBrandmondsindroomSekondêre sektor van die ekonomieBronsVratBorskankerBerghaanVlag van Suid-AfrikaAartappelDonderstormBeëdigde verklaringKlankVergelykings (taalkunde)VleilandDistrik SesVoorsetselAkuutBlack SashBloedsomloopstelselTweede WêreldoorlogMagsverheffingPubliekOnse VaderMieliestronkAlkoholismeLondenFinansiële staatVerstedelikingRoesGesonde dieetSkildklierDuitse maselsNedersetting🡆 More