Wladimir Komarof

Wladimir Michailowitsj Komarof (Russies: Владимир Михайлович Комаров), (16 Maart 1927 - 24 April 1967) was 'n Sowjetruimtevaarder.

Hy was die eerste mens wat gesterf het tydens 'n ruimtesending, in Sojoes 1.

Wladimir Komarof
Wladimir Komarof op 'n Sowjet-seël wat in 1964 uitgegee is.

Hy is in Moskou, Sowjetunie (nou Rusland) gebore.

Komarof is in 1960 gekies om 'n ruimtevaarder te word saam met die eerste Sowjet-ruimtevaardergroep. Nadat hy die rugsteun was vir Pawel Popowitsj op Wostok 4, was sy eerste ruimtevlug op die Woschod 1-missie. Op sy tweede vlug, in Sojoes 1, het hy gesterf toe die ruimtetuig geval het as gevolg van 'n probleem met die valskerm.

Hy het die Held van die Sowjetunie en die Orde van Lenin twee maal ontvang.

Komarof was getroud met Walentina Jakowlewna Kiseljowa en het twee kinders gehad, Jewgeni en Irina.

'n Asteroïde, 1836 Komarov wat in 1971 ontdek is, is na hom genoem.

Eksterne skakels

Tags:

16 Maart1927196724 AprilRuimtevaarderRussiesSojoes 1Sowjetunie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ProteaAB de VilliersDundermTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinPaarl GimnasiumKreatiwiteitBeroerteTrappe van vergelykingDesimale breukeBlackie Swart (sanger)TydsoneKoopkragpariteitNuwe TestamentGroot TrekEllipstekenEerste WêreldoorlogRooikatSewe doodsondesSharpeville-slagtingSeksuele penetrasieEpilepsieAfro-AmerikanersKennisAngolese BurgeroorlogKunsmatige algemene intelligensieBaardskeerder-spinnekopVergelykings (taalkunde)Tien GebooieSeksposisieDikdermBesoedelingMacintoshSjibboletKlimaatveranderingEnsiklopedieBreinMieliePlae van EgipteKameelperdPornografiese akteurKarakteriseringNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyOogproblemeNarkoseMediaWikiFranse RewolusieMusieksimboleGroot vyfKunsmatige intelligensieSally EsterhuizenEmo AdamsAarde se atmosfeerGoogleTsongaBipolêre gemoedsteuringZuid-Afrikaansche RepubliekKasteel die Goeie HoopBaljuDroogteHernubare energieHadjJaco JacobsTennisKolitisFrankrykJenewerbessieEkonomieTermietStamlose broodboomSlawernyKommunikasieFinale OplossingTafelbergTolla van der MerweAdolf HitlerFiela se kindSkaap🡆 More