Christendom: Abrahamitiese monoteïstiese godsdiens

Die Christendom is 'n religie wat bely dat Jesus Christus die Seun van God is en verlossing verkondig aan die volgelinge van hierdie geloof, wat as Christene bekend staan.

Christene glo in een God as Drie-eenheid: God die Vader, God die Seun en die Heilige Gees. Dit is ook die grootste godsdiens in die wêreld. Die Bybel is Christene se heilige boek, hulle aanbid in kerke en die kruis is hul simbool. Die Bybel bestaan uit 39 Ou Testament en 27 Nuwe Testament boeke. 'n Belangrike onderdeel van die verlossing is die idee van versoening wat deur Jesus Christus bewerk is tussen God en mens en dit illustreer een van die kern karaktereienskappe van God, naamlik sy genade. Christene glo dat die toestand van die wêreld duidelik wys dat daar 'n skeiding tussen God en sy skepping bestaan. Die skeiding is veroorsaak deur sonde, oftewel eie belang, onder mense en 'n verlies aan 'n oop verhouding met hulle Skepper. Christene glo dat God as Jesus na mense uitreik sodat die skeiding tussen Hom en die mense verwyder kan word.

Christendom

Christendom: Vertakkings, Belangrike Christelike feesdae, Interessante feite oor die Bybel
Christendom: Vertakkings, Belangrike Christelike feesdae, Interessante feite oor die Bybel
Christendom: Vertakkings, Belangrike Christelike feesdae, Interessante feite oor die Bybel
Christendom: Vertakkings, Belangrike Christelike feesdae, Interessante feite oor die Bybel
Lande met Christene

Die kern geloof van Christene word aangetref in die bekende vers, Johannes 3:16 - "Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê." Die belangrikste deel van die Christelike geloof is die van redding, wat ook verlossing of wedergeboorte genoem word. Hierdie redding is redding uit en vergifnis van sonde, en ook verlossing van hel. Die Bybel stel dit duidelik dat alle mense as sondaars gebore word, en dat hulle die straf vir hul sonde verdien. Dit is waarom Jesus Christus moes sterf, om die straf van sonde namens ons op Hom te neem. Christene glo daarom volgens die Bybel dat verlossing verkry word as God iemand se sonde vergewe en hom aanneem as Sy kind, wanneer die persoon in Christus glo om hom te red en sy sonde erken en bely.

Die Christendom is tans die religie met die grootste aantal volgelinge.

Vertakkings

Die Christendom het oor die twintig eeue van sy bestaan in baie vertakkings verdeel, onder andere:

Belangrike Christelike feesdae

Christelike feesdae
Naam Gebeurtenis
Kersfees Jesus se geboortedag
Goeie Vrydag Die kruisiging van Jesus
Paassondag Jesus se opstanding
Hemelvaart Jesus se opvaart na die hemel
Pinkster Die uitstorting van die Heilig Gees

Interessante feite oor die Bybel

  • Die eerste vyf boeke van die Bybel is ongeveer vierhonderd jaar voor Christus se geboorte voltooi. Dit word die Tora genoem.
  • Psalm 117 is die kortste hoofstuk in die Bybel.
  • Psalm 119 is die langste hoofstuk in die Bybel.
  • 1 Kronieke 1:1 is die kortste vers in die Bybel - die het elf letters.
  • Ester 8:9 is die langste vers in die Bybel.
  • Die eerste Afrikaanse Bybel het in 1933 verskyn.
  • In 2003 was daar reeds vyf verskillende vertalings van die Bybel in Afrikaans.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Christendom VertakkingsChristendom Belangrike Christelike feesdaeChristendom Interessante feite oor die BybelChristendom Sien ookChristendom VerwysingsChristendomBybelChristeneGodJesus ChristusNuwe TestamentOu TestamentReligieSonde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DuitslandDie BylNic de JagerTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinKrampMaroela MediaKarpaletonnelsindroomWhitey BassonWet op NaturellengrondProvinsies van Suid-AfrikaOos-KaapJoodse kalenderPoesHoofpynOntbinding van die SowjetunieRooikatBreinVoorsetselOorlog in Soedan (sedert 2023)NardusYstervarkAkuutTandbederfFiksieKappie (skryfteken)StuitjieAnale kankerLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMoslemGrasfamilieInstagramWoordToorbergWayback MachineDroomGianna MichaelsLys van Suider-Afrikaanse soogdiereEjakulasieDieregeluideDansOogproblemeParysVulkaanBloemfonteinAsynNieuwoudtvilleHelm (geboorte)Appel (sanger)Lys van Afrikaanse televisiereekseNarsismeHoërskool NoordheuwelTongaanse nasionale rugbyspanAlvin BruindersIdioomHematurieIndiëWaterhertPoleVoortrekkermonumentNiersteenNarkoseJannie du ToitCecil John RhodesAarde se atmosfeerZack du PlessisKoedoeEpilepsieBorsbeenTydOrthoptera🡆 More