Armeense kalender
Die Armeense kalender is 'n kalender wat van Armeense syfers gebruik maak. Die kalender begin in 552 n.C. en merk die begin van die Armeense tydperk.
Datums word aangedui deur die letters ԹՎ (wat beteken: in die jaar) gevolg deur een tot vier letters vanuit die Armeense alfabet, waarvan elk vir een Armeense syfer staan. Om dit in standaard jare te vertaal, tel eenvoudig 551 by. As voorbeeld, as jy die inskripsie ԹՎ ՈՀԳ sien, kyk in die tabel hieronder en bereken die jaar as 600+70+3+551= die jaar 1224.
Armeens | Transliterasie | Arabies |
---|---|---|
Ա | A | 1 |
Բ | B | 2 |
Գ | G | 3 |
Դ | D | 4 |
Ե | E | 5 |
Զ | Z | 6 |
Է | E | 7 |
Ը | Ě | 8 |
Թ | T‘ | 9 |
Ժ | Ž | 10 |
Ի | I | 20 |
Լ | L | 30 |
Խ | X | 40 |
Ծ | C | 50 |
Կ | K | 60 |
Հ | H | 70 |
Ձ | J | 80 |
Ղ | Ł | 90 |
Ճ | Č | 100 |
Մ | M | 200 |
Յ | Y | 300 |
Ն | N | 400 |
Շ | Š | 500 |
Ո | O | 600 |
Չ | Č‘ | 700 |
Պ | P | 800 |
Ջ | J | 900 |
Ռ | Ṙ | 1000 |
Ս | S | 2000 |
Վ | V | 3000 |
Տ | T | 4000 |
Ր | R | 5000 |
Ց | C‘ | 6000 |
Ւ | W | 7000 |
Փ | P‘ | 8000 |
Ք | K‘ | 9000 |
🔥 Top keywords: Carles PuigdemontTuisbladSpesiaal:SoekPokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsMenseregteGeweldSuid-AfrikaRue McClanahanAnsanCleopatra VIIVanguard-klas duikbootWiki:OmtrentElani DekkerApartheidWiki:Welkom nuwelingeGregoriaanse kalenderSeksWikiWiki:Wat Wikipedia nie is nieAfrikaansRussiese inval in Oekraïne, 2022Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeNazi-DuitslandYouTubeSpelerposisies in rugbyWiki:GebruikersportaalErfenisLys van Suid-Afrikaanse musikanteWaterbesoedelingWerkloosheidHolocaustSeksposisieGordelroosSwangerskapVleilandVincent van GoghEkonomie van Suid-AfrikaKategorie:Skending van menseregteSwartbewussynsbewegingNelson MandelaPeriodieke tabelAntoniemSelfstandige naamwoordLys van kleureWiki:GeselshoekieIntensiewe vormDemi Lee MooreArmoedeJaarWiskundige terminologieGoudKoorsTrappe van vergelykingSoweto-opstandIrakMoerdijkLeeuKategorie:Artikels met hAudio-mikroformateCirruswolkStarlinkWiki:General disclaimerEthiopiese kalenderEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaEnsiklopedieRivierVarkgriepSkoenlapperAByvoeglike naamwoordJesus van NasaretErfenisdag (Suid-Afrika)KVoornaamwoordDuitslandBruto binnelandse produkAfrikaanse TaalmonumentAdolf HitlerIranMore