Gewone jaar
Algemene tipe kalenderjaar wat 365 dae het en dus nie 'n skrikkeljaar is nie
'n Gewone jaar is 'n algemene tipe kalenderjaar wat 365 dae het en dus nie 'n skrikkeljaar is nie.
In die Gregoriaanse kalender is 303 van elke 400 jare gewone jare. Ter vergelyking, in die ouer Juliaanse kalender was 300 van elke 400 jare gewone jare gewees.
Weke
Gewone jare is 365 dae of 52 weke en een dag lank, wat meebring dat elke opeenvolgende jaar op 'n volgende weeksdag sal begin. So byvoorbeeld:
- 2001 was 'n gewone jaar wat op 'n Maandag begin het.
- 2002 was 'n gewone jaar wat op 'n Dinsdag begin het.
- 2003 was 'n gewone jaar wat op 'n Woensdag begin het.
- 2004 was 'n skrikkeljaar wat op 'n Vrydag begin het (let op, nie Donderdag nie).
- 2005 was 'n gewone jaar wat op 'n Saterdag begin het.
- 2006 was 'n gewone jaar wat op 'n Sondag begin het.
- 2007 was 'n gewone jaar wat op 'n Maandag begin het.
- 2008 was 'n skrikkeljaar wat op 'n Dinsdag begin het.
- 2009 was 'n gewone jaar wat op 'n Donderdag begin het.
- 2010 was 'n gewone jaar wat op 'n Vrydag begin het.
- 2011 was 'n gewone jaar wat op 'n Saterdag begin het.
- 2012 was 'n skrikkeljaar wat op 'n Sondag begin het.
- 2013 was 'n gewone jaar wat op 'n Dinsdag begin het.
- 2014 was 'n gewone jaar wat op 'n Woensdag begin het.
- 2015 is 'n gewone jaar wat op 'n Donderdag begin het.
- 2016 is 'n skrikkeljaar wat op 'n Vrydag begin.
- 2017 is 'n gewone jaar wat op 'n Sondag begin.
- 2018 is 'n gewone jaar wat op 'n Maandag begin.
- 2019 is 'n gewone jaar wat op 'n Dinsdag begin.
- 2020 is 'n skrikkeljaar wat op 'n Woensdag begin.
- 2021 is 'n gewone jaar wat op 'n Vrydag begin.
- 2022 is 'n gewone jaar wat op 'n Saterdag begin.
- 2023 is 'n gewone jaar wat op 'n Sondag begin.
Maande
'n Gewone jaar bestaan uit:
🔥 Top keywords: Carles PuigdemontTuisbladSpesiaal:SoekPokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsMenseregteGeweldSuid-AfrikaRue McClanahanAnsanCleopatra VIIVanguard-klas duikbootWiki:OmtrentElani DekkerApartheidWiki:Welkom nuwelingeGregoriaanse kalenderSeksWikiWiki:Wat Wikipedia nie is nieAfrikaansRussiese inval in Oekraïne, 2022Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeNazi-DuitslandYouTubeSpelerposisies in rugbyWiki:GebruikersportaalErfenisLys van Suid-Afrikaanse musikanteWaterbesoedelingWerkloosheidHolocaustSeksposisieGordelroosSwangerskapVleilandVincent van GoghEkonomie van Suid-AfrikaKategorie:Skending van menseregteSwartbewussynsbewegingNelson MandelaPeriodieke tabelAntoniemSelfstandige naamwoordLys van kleureWiki:GeselshoekieIntensiewe vormDemi Lee MooreArmoedeJaarWiskundige terminologieGoudKoorsTrappe van vergelykingSoweto-opstandIrakMoerdijkLeeuKategorie:Artikels met hAudio-mikroformateCirruswolkStarlinkWiki:General disclaimerEthiopiese kalenderEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaEnsiklopedieRivierVarkgriepSkoenlapperAByvoeglike naamwoordJesus van NasaretErfenisdag (Suid-Afrika)KVoornaamwoordDuitslandBruto binnelandse produkAfrikaanse TaalmonumentAdolf HitlerIran