Gary Player OIG (gebore 1 November 1935) is 'n Suid-Afrikaanse professionele gholfspeler.
Hy word wêreldwyd as een van die grootste spelers in die geskiedenis van gholf beskou. Player het 165 toernooie op ses kontinente oor ses dekades gewen. Hy is in 1974 ingehuldig in die World Golf Hall of Fame.
Gary Player | |
---|---|
Player in 2008 | |
Persoonlike inligting | |
Volle naam | Gary Player |
Bynaam | 'The Black Knight, Mr. Fitness' |
Gebore | 1 November 1935 Johannesburg, Suid-Afrika |
Hoogte | 1,68 m |
Gewig | 68 kg |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Woning | Jupiter-eiland, Florida, VSA Colesberg, Suid-Afrika |
Eggennoot | Vivienne Verwey (1957–2021) |
Kinders | Jennifer, Marc, Wayne, Michele, Theresa, Amanda |
Loopbaan | |
Professioneel geword | 1953 |
Huidige toernooie | PGA Toer (sedert 1957) Champions Toer (sedert 1985) |
Professionele oorwinnings | 160 |
Aantal oorwinnings volgens toernooi | |
PGA-toernooi | 24 |
Europese toernooi | 4 |
Sonskyn-toernooi | 60 |
PGA-toernooikampioene | 22 |
Europese seniortoernooi | 3 |
Player het meer as 160 professionele toernooie gewen, waaronder:
24 keer:
Die groot kampioenskappe word in vetdruk aangedui.
Suid-Afrikaanse-toer (nou die Sunshine-toer)
73 oorwinnings tussen 1955 en 1981 waaronder:
PGA Toer van Australasië
18 oorwinnings tussen 1956 en 1981 waaronder:
Gary Player het talle gholfbane ontwerp, onder andere:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Gary Player, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.