Svante Arrhenius

Svante August Arrhenius (* 19 Februarie 1859 op die landgoed Vik naby Uppsala; † 2 Oktober 1927 in Stockholm) was 'n Sweedse chemikus en fisikus.

Arrhenius is in 1884 gepromoveer tot doktor in die wetenskappe aan die universiteit van Uppsala. Sy proefskrif het gehandel oor die elektrolitise geleibaarheid. Hoewel sy kommissie die waarde van díe proefskrif nie onderken het nie het dit die uitgangspunt en grondslag geword van sy teorie oor elektrolitise dissosiasie. In 1903 het Arrhenius die Nobelprys vir Chemie ontvang en in 1919 word hy direkteur van die Nobel-instituut vir fisiese chemie in Stockholm. Hy word beskou as een van die grondleggers van die fisiese chemie.

Svante Arrhenius
Svante Arrhenius
Svante Arrhenius

Geboortenaam Svante August Arrhenius
Gebore 19 Februarie 1859
Wik-kasteel, Uppland, Swede
Oorlede 2 Oktober 1927 (op 68)
Stockholm, Swede
Nasionaliteit Sweeds
Vakgebied Fisika, chemie
Instelling(s) Koninklike Instituut van Tegnologie, Swede
Alma mater Universiteit van Uppsala
Universiteit van Stockholm
Doktorale promotor(s) Per Teodor Cleve, Erik Edlund
Doktorale student(e) Oskar Benjamin Klein
Bekend vir Arrhenius se vergelyking
Teorie van ioniese dissosiasie
Suur-basisteorie
Toekennings Nobelprys vir Chemie (1903)
Franklinmedalje (1920)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

185919 Februarie190319272 OktoberChemieChemikusElektroliseFisiese chemieFisikusNobelprysStockholmSwedeUppsala

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pussy RiotDriedimensioneelAustraliëRenaissanceAtoomGamelanTweede WêreldoorlogPornografiese akteurMaatskappyPampoentjiesKolitisPaulus van TarsusMolekuulMenstruasieMenslike seksuele gedragSitrusN.P. van Wyk LouwSoogdierLandbou in Suid-AfrikaGeldBoer Soek 'n VrouMcDonald'sNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyBewaringstatusJeuksiekteGroepsgebiedewetOogSimon PetrusArmoedeverligtingLys van chemiese elemente volgens atoomgetalDolfynKolonisasieOranje-VrystaatRomanStedelike hitte-eilandXenofobie in Suid-AfrikaGroot vyfSpelerposisies in rugbyLys van Suid-Afrikaanse musikanteSkuinsstreepKontinentWitrenosterGeslagVaste stofAntoniemLandbouSkooluniformKankerHibernasieBlack SashVars waterBreinkaartGroot Muur van ChinaBestaansboerderyLemoenVlekvrye staalSowjetunieYsterSkarlakenkoorsHernubare energieBokmakierieBeeldspraakGriepChemiese reaksieVryheidsdagMeervoudJo BlackVersamelnaamWolkSelfmoordKunsmatige algemene intelligensieStaalCarles PuigdemontDricus du PlessisRacheltjie de BeerLien se lankstaanskoeneDistrik Ses🡆 More