Chinese Kalender

Die Chinese kalender is 'n kalender wat soos die Hebreeuse kalender elemente van 'n maankalender en 'n sonkalender insluit.

Die Gregoriaanse kalender word normaalweg in China gebruik, maar die Chinese kalender word nog ingespan om feesdae soos die Chinese nuwejaar, voorjaar- en herfs-fees aan te dui, en by die astrologie. Aangesien elke maand die maansiklus volg, word die kalender ook gebruik om maanfases aan te dui.

Die Chinese kalender word onder andere vermeld in Chinese skeurkalenders en tongsings. Chinese koerante, soos Sing Tao Daily en Kanzhongguo haal ook die Chinese datum naas die westerse datum aan.

Eksterne skakels

Tags:

Gregoriaanse kalenderJoodse kalenderKalenderMaanfaseMaankalenderSonkalenderVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jewgeni PrigozjinKrokodilIndustriële RevolusieIndiëZoeloeNederlandArmoedeverligtingMaatskappyOutismeNelson MandelaMaselsHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalNarsismeXenofobieFotosinteseMaroela MediaEerste WêreldoorlogStam (taalkunde)ResensieLKarretjiemenseTolla van der MerweSamestellende afleidingBlack SashBrandmondsindroomKrapBlaarConsolidated B-24 LiberatorSelfmoordMidde-OosteWet op NaturellengrondDiepaartromboseLiewe HeksieVoorvoegselInligtingMotSikloonIngrid JonkerWelwillendheidsdagToerismeDieregeluideKolonoskopieSint JorisdagBerghaanKlavierVincent van GoghSuid-Afrikaanse WeermagWetenskaplike klassifikasieDesmond TutuAB de VilliersVoortrekkermonumentSeisoenWerwelkolomHulpwerkwoordSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSteve BikoSeksuele opwekkingApokriewe boekeDansSkarlakenkoorsBynierAfrikaGrondwetLondenChromatografieC.J. LangenhovenLys van Joodse feeste en herdenkingsVolstruisSarel Jacob PretoriusJSEAardeWoestynBalletSeptimius AwardsAlkoholisme🡆 More