Ruimtevaarder

'n Ruimtevaarder is 'n persoon wat in of na die ruimte toe reis, of wat dit as 'n beroep beoefen.

In die Verenigde State word persone, wat hoër as 50 myl (80 kilometer) bo die aarde reis, geklassifiseer as ruimtevaarders. Die FAI definieer ruimtevaart as meer as 100 kilometer, die Kármán-lyn. Ruimtevaarders van meer as 32 lande het reeds ruimtereise meegemaak.

Ruimtevaarder
Amerikaanse ruimtependeltuigreisiger. Foto deur NASA
Ruimtevaarder
Joeri Gagarin, die eerste mens in die ruimte (1961)
Ruimtevaarder
Valentina Teresjkova, die eerste vrou in die ruimte (1963)

Geskiedenis

Die eerste mens in die ruimte was Joeri Gagarin van die Sowjetunie, wat op 12 April, 1961 aan boord Vostok 1 vir 108 minute rondom die aarde gewentel het. Die eerste vrou in die ruimte was Valentina Teresjkova, ook van die Sowjetunie, sy is op 16 Junie 1963 aan boord die Vostok 6 die ruimte ingestuur en het vir byna drie dae om die Aarde gewentel. Alan Shepard was die eerste Amerikaner in die ruimte.

Trivia

Mark Shuttleworth is die eerste ruimtevaarder uit Afrika.

Tags:

Kármán-lynRuimtevaartVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AustraliëWeer (meteorologie)BTWEmfiseemNarsismeKaapstadNeurenberg-verhoreFabelTradisionele literatuurKindersiektesMateriaalWiki CommonsBruin menseBeaufortskaalDriedimensioneelFiela se kind (rolprent)Swart menseProteïenBreinkaartVersamelnaamNicole StraussGrondAfro-AmerikanersBlomDuitse maselsRekeningkundeAntoniemHondBaälOogproblemeErosieDurbanStokely CarmichaelWoordeboekKlankDokterIdioomErfenisTsoenamiWerkersdagSonpaneelFrankrykMusieksimboleSwaweldioksiedCovid-19-pandemieAlkoholismeSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeKunselementeOorstromingEuropaVeelvoudige sinRomanLys van veltoestandeTelwoordMona LisaRekenaarJacques LootsArabies-Israeliese konflikNederlandsGeslagApokriewe boekeKlimaatMenslike seksuele gedragSelakantVormLidwoordGewasboerdery in Suid-AfrikaLys van kleureDierWisselkoersBestuiwingSeksposisieKlimaatsverandering in AfrikaSprokieAfrikaOntbossing🡆 More